‘Gang­nam S­ty­le’ nie meer YouTu­be se nr. 1

Beeld - - Front Page - – Ja­na B­rey­ten­bach

Die mees ge­kyk­te vi­deo van ’n pop­lied­jie op YouTu­be die af­ge­lo­pe vyf jaar is ont­troon. “Gang­nam S­ty­le” deur die Ko­re­aan­se san­ger Psy is 2 896 302 596 keer ge­kyk, maar Wiz K­ha­li­fa en C­har­lie Puth se vi­deo vir “See You A­gain” is teen gis­ter­mid­dag al 2 903 041 067 ge­kyk. “Gang­nam S­ty­le” was die eer­ste mu­siek­vi­deo wat op YouTu­be meer as ’n mil­jard keer ge­kyk is. Dit het YouTu­be in 2014 ge­dwing om hul ge­heu­e­ka­pa­si­teit te ver­groot, be­rig In­de­pen­dent On­li­ne. K­ha­li­fa en Puth se 2015-snit, op die klank­baan van die rol­prent Fu­ri­ous 7, is ’n hul­de­blyk aan die ak­teur Paul Wal­ker wat dood is ter­wyl Fu­ri­ous 7 nog nie klaar ver­film was nie. “Ek het in 2007 op YouTu­be ge­re­gis­treer met die hoop dat een van my vi­deo’s 10 000 keer ge­kyk sou word. Pas ge­hoor van ‘See You A­gain’. Wow,” het Puth ge­sê.

’n G­reep uit “Gang­nam S­ty­le”.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.