Ge­sprek met JZ ‘nut­te­loos’

Beeld - - News - Sel­lo­a­ne K­ha­la­ne

“Ons het ’n be­roep op pres. Ja­cob Zuma ge­doen om te be­dank. Ons meen dit sal ’n by­drae tot die re­vo­lu­sie le­wer,” het Sol­ly Ma­pai­la, die SAKP se twee­de ad­junk-se­kre­ta­ris­ge­ne­raal, gis­ter ge­sê.

Zuma kan die fak­sies in die ANC nie ver­e­nig nie, sê Ma­pai­la.

Die drie­par­ty­al­li­an­sie is nie nou in ’n goeie toe­stand nie en die ver­hou­ding tus­sen die SAKP en die ANC het ver­sleg, sê Ma­pai­la.

Hy het aan die af­ge­vaar­dig­des op die SAKP se na­si­o­na­le kon­fe­ren­sie in Boks­burg ge­sê die po­gings om die uit­da­gings en kwes­sies in die drie­par­ty­al­li­an­sie met Zuma te be­spreek om die al­li­an­sie te ver­e­nig, was nut­te­loos.

Ma­pai­la sê die SAKP kan nie die par­ty se doel­wit­te op­of­fer nie.

Die Gup­ta-fa­mi­lie is “pa­ra­sie­te”, sê hy. ) Dr. Bla­de N­zi­man­de is gis­ter­aand on­be­stre­de her­kies as lei­er van die par­ty.

Sen­ze­ni Zokwa­na is ook on­be­stre­de as na­si­o­na­le voor­sit­ter her­kies en Joy­ce Moro­paMo­loi as te­sou­rier.

Sol­ly Ma­pai­la

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.