Me­la­nia pronk in ‘ti­pie­se’ styl

Beeld - - News -

Me­la­nia Trump, die A­me­ri­kaan­se pre­si­dents­vrou, het ver­le­de week ty­dens die G20spits­be­raad in Ham­burg, Duits­land, vol­ge­hou met haar fout­lo­se mo­de­keu­ses van die af­ge­lo­pe tyd.

Toe sy en haar man, Do­nald, War­schau in Po­le aan­ge­doen het, was mo­de­ken­ners ook vol lof vir die don­ker­blou Del­po­zorok met sy ab­strak­te pienk pa- troon waar­in sy met die ska­re ge­sels het voor­dat haar man ’n toe­spraak ge­le­wer het.

In Ham­burg is sy ge­sien in ’n hel­der­rooi jas met ’n by­pas­sen­de gor­del. Sy het die jas van Bot­te­ga Ve­ne­ta oor ’n lig­bruin tul­pe­rok van Jil San­der ge­dra­peer. So ’n jas sal jou so­wat R70 000 uit die sak jaag.

Va­nes­sa F­ried­man, The New York Ti­mes se mo­de­re­dak­teur, het hier­die dra­pe­ring vroe­ër van­jaar die “ti­pie­se Me­la­ni­a­voor­koms” ge­noem toe sy in Mei ’n Dol­ce & Gab­ba­na-jas (R51 500) in I­ta­lië ge­dra het.

Na­dat Me­la­nia Vry­dag ’n tyd lank nie haar ho­tel kon ver­laat nie weens be­to­gings, het sy die aand vars ge­lyk in ’n room­kleu­ri­ge 1920’s-styl-rok wat aan die era van The G­re­at Gats­by her­in­ner.

Fo­to’s: GETTY IMAGES

Me­la­nia Trump in ’n room­kleu­ri­ge 1920’s­styl­rok by ’n kon­sert in Ham­burg.

Die Del­po­zo­rok wat sy ge­dra het toe sy met die ska­re ge­sels het voor ’n toe­spraak deur haar man.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.