Ma­trieks slyp hul ken­nis

Beeld - - News - Fo­to: DEAAN VIVIER

Hoe­wel die mees­te leer­lin­ge nou skool­va­kan­sie hou, bars Beeld­skool weer uit sy na­te met ma­trieks wat ver­kies om aan hul voor­be­rei­ding vir die groot ek­sa­men te werk. Voor in die klas staan, van links, Jo­hann Mit­ton en Le­net­te S­try­dom, pro­gram­lei­ers, E­li­ze En­gel­brecht, hoof van Beeld in On­der­wys, en Bar­nard Beuk­man, re­dak­teur van Beeld, wat die groep be­soek het by die U­ni­ver­si­teit van P­re­to­ria. Van die leer­lin­ge is van so ver as Bloem­fon­tein, Bet­hal, El­lis­ras, Er­me­lo, Ku­ru­man en Wit­ri­vier. Gr. 11’s wat van 17 tot 20 Ju­lie klas­se wil by­woon in wis­kun­de en fi­sie­se we­ten­skap­pe kan aan­lyn re­gis­treer by www.duxed­me­dia.com of e­pos na skool@beeld.com stuur. Ook ma­trieks wat van 2 tot 5 Ok­to­ber fi­na­le af­ron­ding wil doen in die­self­de vak­ke kan in­skryf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.