Kom skryf in en help Kin­der­fonds

KORTLIKS

Beeld - - News -

Kom speel ’n pot­jie gholf en help ter­self­der­tyd ’n kind wat swaar­kry. Die Beeld­Kin­der­fonds se gholf­dag met die sa­me­wer­king van Access Pro­per­ty Group, Tax­cor en Jan L Jor­daan Pro­ku­reurs word op 26 Ju­lie by die Be­no­ni­bui­te­klub ge­hou. ’n Vier­ba­lin­skry­wing kos R3 200, wat speel­geld, (han­dels­merk­) gholf­hem­de, mid­dag­e­te, ’n prys­uit­de­lings­by­een­koms met aand­e­te en ge­hal­te­wen­pry­se in­sluit. Putjies kan ook ge­borg word teen R500 en meer. Kon­tak A­drie van S­ta­den by 011 976 2273 vir meer in­lig­ting, of stuur e­pos na in­fo@beeld­kin­der­fonds.co.za. Op die fo­to is die bor­ge, JP Jan­se van Rens­burg van Tax­cor, Ja­co Jor­daan

van Access Pro­per­ty Group, Jan­nie Jan­se van Rens­burg, ook van Tax­cor, en Jan Jor­daan van Jan L Jor­daan Pro­ku­reurs.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.