Bus­se brand toe men­se hui­se wil be­set

Beeld - - News - – Sim­vuy­e­le Ma­ge­za

Twee bus­se is Dins­dag­aand in At­te­rid­ge­vil­le, P­re­to­ria, aan die brand ge­steek deur ’n groep be­to­gers wat hui­se eis en nu­we Hop­hui­se wou be­set.

Die be­to­ging het Dins­dag­aand laat be­gin. “Toe die me­tro­po­li­sie in Braz­za­vil­le, At­te­rid­ge­vil­le, op- daag, het die bus­se ge­brand,” sê sr.supt. I­saac Ma­ham­ba, woord­voer­der van die Tshwa­ne-me­tro­po­li­sie.

Le­de van die po­li­sie en die me­tro­po­li­sie is gis­ter na Braz­za­vil­le ge­stuur om die v­re­de te be­waar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.