Só sê hul­le:

Beeld - - News - – EFF – IVP – DA – National F­ree­dom Par­ty

) “Hy was ’n mu­si­ka­le reus. Sy dood is ’n groot ver­lies vir die land en die mu­siek­be­dryf.” ) “P­hi­ri was ’n glo­ba­le am­bas­sa­deur vir die hoop van ’n nu­we Suid­A­fri­ka waar­voor hy met die Or­de van Ik­ha­man­ga ver­eer is. Hoe­wel hy weg is, sal sy mu­siek voort­leef.” ) “Ons het ge­dans, ge­lag en ge­huil op die ver­troos­ten­de klan­ke van ‘Z­wa­ka­la’, ‘W­his­pers in the Deep’ en ‘P­hin­da M­za­la’. Hy het die saad ge­saai vir ’n le­wen­di­ge Suid­A­fri­kaan­se mu­siek­be­dryf. Ons het ’n wa­re i­koon ver­loor.”

R) “Hy was een van die kuns­te­naars wat in die a­part­heids­tyd in die land ge­bly het om so­doen­de be­wust­heid te kweek. Die land het ’n held en ’n vry­heids­veg­ter ver­loor.” ) “Ons doen ’n be­roep op Suid­A­fri­ka­ners om in ge­bed te ver­e­nig en P­hi­ri se fa­mi­lie by te staan.” ) “Ons be­dank hom daar­voor dat hy sy le­we en ta­lent ge­deel en ’n wa­re nu­we mu­siek­styl ont­wik­kel het. Hy was u­niek en het nooit ie­mand an­ders na­ge­maak nie. Selfs sy dans­pas­sies was to­taal an­ders.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.