Bob in Sin­ga­poer vir be­han­de­ling

Beeld - - Wêreld­beeld - – News24

’n Ver­kie­sings­veld­tog wat pres. Ro­bert Mu­ga­be van Zim­bab­we mô­re sou toe­spreek, is ge­kan­sel­leer om­dat hy in Sin­ga­poer is vir me­die­se be­han­de­ling.

Dit is die der­de keer van­jaar dat hy in Sin­ga­poer is.

Die re­ge­ren­de Za­nuPF-par­ty sê hy het ’n jeug­saam­trek op 14 Ju­lie ge­kan­sel­leer om­dat Mu­ga­be op dié da- tum nie in Zim­bab­we sou wees nie. Vol­gens die koe­rant The S­tan­dard het Mu­ga­be ver­le­de Vry­dag na Sin­ga­poer ver­trek vir me­die­se be­han­de­ling.

Op­po­si­sie­par­tye twy­fel of Mu­ga­be (93) steeds die sta­mi­na het om Zim­bab­we te re­geer. Mu­ga­be se Za­nu-PF-par­ty sê op T­wit­ter dat die me­die­se on- der­soek goed af­ge­loop het en dat dit net ’n stan­daard- me­die­se on­der­soek is. Al be­staan kom­mer oor sy ge­sond­heid, was Mu­ga­be van­jaar reeds meer as tien keer in die bui­te­land.

Hy be­plan ook om vol­gen­de jaar die ver­kie­sing te wen so­dat hy nog vyf jaar die pre­si­dent kan wees.

Mu­ga­be is se­dert 1980 pre­si­dent van Zim­bab­we na­dat dié land on­af­hank­lik­heid van B­rit­tan­je ge­kry het.

Mu­ga­be

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.