De­par­te­ment maan oor vals ad­ver­ten­sies: ‘Pos­te is g’n te koop’

Beeld - - Wêreld­beeld - Ren­eil­we Dhludhlu

Waar­sku­wings is uit­ge­reik oor skelm­stre­ke waar­in men­se ge­vra word om groot be­drae geld te be­taal vir werk­ge­leent­he­de.

Be­drieg­li­ke pos­te is on­der die Gau­teng­se de­par­te­ment van ge­sond­heid en Li­fe He­alt­hca­re se naam in so­si­a­le me­dia ge­ad­ver­teer.

P­rin­ce Ham­n­ca, woord­voer­der van die de­par­te­ment, sê aan­soe­kers word ge­vra om ’n be­drag geld te de­po­neer in ruil vir in­diens­ne­ming deur die de­par­te­ment.

Pos­te vir on­der an­de­re ’n ver­ple­ër, ad­mi­nis­tra­teur, se­kre­ta­ris en de­par­te­men­te­le hoof, as­ook brand­be­stry­ders en pa­ra­me­di­ci, word by die Ma­me­lo­di-hos­pi­taal in P­re­to­ria ge­ad­ver­teer.

Aan­soe­kers word ge­vra om “mnr. Mo­koe­na” te kon­tak voor­dat hul­le aan­soek doen.

“Daar moet op ge­let word dat staats­diens­pos­te nie te koop is nie en dat dit nie op so­si­a­le­me­dia plat­forms ge­ad­ver­teer word nie,” sê Ham­n­ca.

Die be­drag wat ver­eis word, wis­sel van plek tot plek. “By die Dr. Ge­or­ge Muk­ha­ri-hos­pi­taal noord van P­re­to­ria ver­eis hul­le R2 000 en by die Chris Ha­ni-Bara­gwa­nath-hos­pi­taal in So­we­to tus­sen R1 700 tot R3 000. By die He­len Jo­seph-hos­pi­taal in Jo­han­nes­burg vra hul­le R1 800.”

Pos­te in die Le­ra­tong- en die Kala­fong-hos­pi­taal word ook ge ad­ver­teer.

Ta­nya Ben­netts, woord­voer­der van Li­fe He­alt­hca­re, sê die be­drieg­li­ke ad­ver­ten­sies word hoof­saak­lik op wer­wings­web­wer­we ge­plaas waar Li­fe He­alt­hca­re­hos­pi­ta le­se na­me ge­bruik word om werk­li­ke en fik­tie­we va­ka­tu­res by die groep te ad­ver­teer.

“In som­mi­ge ge­val­le word die aan­soe­kers ge­vra om as deel van hul aan­soek ’n voor­af­be­ta­ling van tot R4 000 te doen.

“Na­dat die aan­soe­kers die be­drag be­taal het, kry hul­le geen te­rug­voe­ring nie en hul­le kan die per­soon wat die ad­ver­ten­sie ge­plaas het dan nie meer in die han­de kry nie,” sê Ben­netts.

Die po­li­sie on­der­soek nie die voor­val­le nie. Kapt. Ma­vela Ma­son­do, Gau­teng­se po­li­sie­woord­voer­der, sê dit kan­ne t on­der­soek word as slag­of­fers ’n klag by die po­li­sie in­dien.

‘‘ In som­mi­ge ge­val­le word die aan­soe­kers ge­vra om as deel van hul aan­soek ’n voor­af­be­ta­ling van tot R4 000 te doen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.