An­ne­lie Bo­tes práát nog met ons

Beeld - - Kommentaar - And­rea van Vu­ren, P­re­to­ria

Ek maak ten sterk­ste be­swaar teen brief­skry­wers en so­ge­naam­de kun­di­ges in die psi­gi­a­trie wat An­ne­lie Bo­tes so mee­do­ën­loos aan­val.

Het hul­le Bo­tes se on­lang­se skry­we (08.07) deeg­lik ge­lees? Ek glo nie. Ken hul­le hier­die uit­mun­ten­de skry­wer? Het hul­le al ooit van haar boe­ke ge­lees? Het hul­le haar boek­be­kend­stel­lings by­ge­woon? Bo­tes het nê­rens in haar skry­we laat deur­ske­mer dat sy die een of an­der tyd deur psi­gie­se trau­ma ge­gaan het nie. Nee, sy het bloot ver­tel hoe sy ge­voel het toe sy moes aan­skou hoe haar ge­lief­de tuin in die on­lang­se ver­sen­gen­de droog­te ver­dor het.

Hier­die ta­lent­vol­le skry­wer is van die min wat haar diep­ste ge­voe­lens in die sui­wer­ste A­fri­kaans kan uit­beeld so­dat jy ’n prent­jie kan vorm van hoe sy dink en voel.

Haar boek Raai­sel­kind gaan ver­film word en Swart op wit het ver­skyn na­dat sy uit die ver­ne­de­ren­de sper­vuur van die so­si­a­le me­dia op­ge­staan het. Bo­tes het bloot ver­tel hoe sy ’n kop­skuif ge­maak het en hoe sy haar tuin daar­vol­gens aan­ge­pas het.

Hou as­se­blief op om haar uit te wys. Sy is van die min A­fri­kaan­se skry­wers wat nog die ver­moë het om met die siel van ons ta­nen­de volk te praat!

An­ne­lie Bo­tes

Comments

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.