A­fri­kaans hoort op lys van A­fri­ka­ta­le

Beeld - - Kommentaar - Gun­vant Go­vind­jee, Or­mon­de

Ek stel voor dat A­fri­kaans ook van 2018 in­ge­sluit word as ’n A­fri­ka­taal in die leer­plan. Die taal het hier ont­wik­kel en is ver­ryk deur in­heem­se ta­le soos K­hoi en X­ho­sa en uit­heem­se ta­le soos Ma­leis en Ben­ga­li. A­fri- kaans­spre­ken­des moet daar­op aan­dring dat A­fri­kaans nie ver­ont­ag­saam word wan­neer die lys van A­fri­ka­ta­le op­ge­stel word nie. Dit sal ’n jam­mer­te wees as die de­part­ment van ba­sie­se on­der­wys nie er­ken­ning aan A­fri­kaans as ’n A­fri­ka­taal gee nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.