Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Middelblad - drin­gend ge­stop word. – Neels Bo­tha, Kru­gers­dorp

SMS’e kos R1,50 SMS’e met die naam en plek van die skry­wer kry voor­keur. SMS’e son­der ‘n naam of skuil­naam word nie oor­weeg nie. V Hoe­veel rook­skerms gaan nog op­ge­rig word om die aan­dag van JZ en die Gup­tas af te lei? Die Re­ser­we­bank, die OB en Ab­sa, min­der pro­vin­sies, on­bil­li­ke reg­ters, Ba­le­ka M­be­te en­so­voorts. In­tus­sen ge­niet J783Z en tra­wan­te die le­we en lag te lek­ker. – Ger­tM, Se­cun­da V Hen­ry Jef­freys ont­leed pres. Ja­cob Zuma se jong­ste des­pe­ra­te ma­ne­wa­les bon­dig en ak­ku­raat. Eint­lik hoef Zuma net die vol­gen­de te doen om sy pro­ble­me self te i­den­ti­fi­seer: Kyk in die spie­ël, pel! – T­hys Ja­cobs, Al­ber­ton V Moe­nie te gou han­de klap oor die OB se skiet­stil­stand nie. Sy het ’n po­li­tie­ke a­gen­da en is ’n sol­daat van die Zup­ta­ben­de. Haar vi­sier is op ’n an­der tei­ken. – DB V Die OB het soos ’n dwaas op­ge­tree. Sul­ke op­tre­de kos die land, be­las­ting­be­ta­lers en be­leg­gers mil­joe­ne ran­de. Sy moet per­soon­lik ver­ant­woor­de­lik ge­hou word. – Ko­bus, Ruim­sig V Daar word aan­ge­dring dat die OB die eer­ba­re ding doen deur te be­dank. ANC­amp­te­na­re weet eg­ter nie wat eer­baar is nie en, wat meer is, die han­de­ling “be­dank” in al­le vor­me is iets wat hul­le glad nie ken nie. – Gert, Vil­lie­ria V Die ANC is po­li­ties on­ge­let­terd. Die aan­val­le op die reg­bank is be­ves­ti­ging dat hul­le geen be­grip van die reg het en hof­uit­spra­ke nie re­spek­teer nie. – Ains­lie V Vir my is die skrik­wek­kend­ste van staat­skaping nie dat dit voor ons oë ge­beur en dat die me­dia mee­do­ën­loos daar­oor be­rig nie. Nee, dit is dat daar on­danks ver­doe­men­de ge­tui­e­nis ab­so­luut niks daar­aan ge­doen word nie. Is dit nie hoog­ver­raad nie? Waar is die po­li­sie? – Andrew V Die Mai­ma­ne­brief is ko­mies – of is dit tra­gie­se on­kun­de? Zuma gaan nie dat sy be­skerm­heer hom on­der­soek nie. Adv. S­haun A­bra­hams se naam moet van die rol ge­skrap word. – Da­niel

VDit help nie adv. Ger­rie Nel ver­klaar kort­kort hoe op­ge­won­de hy is oor die nu­we pri­va­te ver­vol­gings­een­heid nie, maar dit kom nie van die grond af nie. Kyk hoe suk­kel M­mu­si Mai­ma­ne om adv. S­haun A­bra­hams so­ver te kry om pres. Ja­cob Zuma aan te kla oor N­kand­la, om maar net een voor­beeld te noem. – Wil­lem, Piet Re­tief V Ou­ma Lies, ons is nou in 2017. Na­tuur­lik is die kin­ders gro­ter en ster­ker as in F­rik du P­reez se dae. Ons voed­sel­ket­ting het e­norm ver­an­der met al die hor­mo­ne. Hul­le is groot en ak­tief. Ons ou­es moet aan­pas. Slim­mer is hul­le nie. – To­ny van P­re­to­ria V Wil­helm Jor­daan, dan­kie vir die ru­briek oor de­pres­sie. Men­se wat dit af­skryf aan lui­heid of aan­sit, weet nie van die vrees wat ’n moe­der in haar hart het dat haar kind wat aan de­pres­sie ly, kan self­moord pleeg nie. Dit is ’n er­ge toe­stand wat men­se nie ver­staan nie. – Be­kom­mer­de moe­der, Po­lo­kwa­ne V Dan­kie, He­len van High­lands­Noord, vir jou in­sig in An­ne­lie Bo­tes se skry­we. Ek het ge­dink ek het iets mis­ge­lees toe al­mal so hef­tig re­a­geer. Ek het ook ver­staan dat dit gaan oor moe­de­loos­heid met die al­le­daag­se eer­der as de­pres­sie! – E­li­za­beth V Span­ne word ge­meet aan hul laas­te ver­to­nings. Ons le­we nie in die ver­le­de nie. Tro­feë wat die Bul­le se­we jaar ge­le­de om­hoog ge­hou het, is ge­skie­de­nis. Hul­le is vrot. – Kant­lyn­ref V The Voi­ce: Al­mal het fan­tas­ties ge­sing. Dit maak nie saak wie ge­wen het nie, maar wel wat jy met jou suk­ses gaan doen. Ek is se­ker die stem­me is reg ge­tel. Gun nou die wen­ner sy suk­ses. Hou jul bit­si­ge tong in toom. Ai tog! – Tan­nie Ju­dith V Wie keur pro­gram­me op kykNET en Via? Ek kyk nie daar­na nie, maar be­taal ten duur­ste vir die strooi. – Con­nie, P­re­to­ria V Ek het ’n broer­tjie dood aan men­se wat hul SMS’e af­sluit met “doe’ so voort.” Van­og­gend was dit weer Er­na van Roo­de­poort. – Jan Brand, Brak­pan V Ek is ge­heel en al ge­kant teen Ri­an van Heer­den se pro­gram S­kelm­pie. Baie men­se se ver­le­de gaan weer oop­ge­krap en le­wens gaan ont­wrig word! As­se­blief, daar­die pro­gram moet baie V Stem saam met Ko­sie dat S­kelm­pie in die stof moet byt, want dit is net be­doel om die ver­le­de weer oop te krap, en deur dit te doen, gaan stert­jies aan­ge­las en vuil was­goed op­ge­hang word. – Frans, Chris­ti­a­na V Ek wil weet wan­neer gaan Gra­e­me S­mith die Pro­te­as af­rig? – Ou­boet van As­we­gen V Ja­mes, ge­bruik die hoesme­to­de as jy die bier­blik oop­maak. Dit werk vir my. – Gert V Ja­mes, ska­kel oor na ’n dum­pie. Dit maak net sssj – te sag vir die vy­and se oor en pro­bleem op­ge­los. – Wil­lie, Pta V Mar­tin, Pta­Oos, ’n boe­re­ver­neu­ker was nie ’n boer wat ver­neuk het nie. Die term “boe­re­ver­neu­ke­ry” was toe Jo­de die boe­re (A­fri­ka­ners) kwan­suis “ver­neuk” het. Weet nie hoe jy dit in ver­band bring met die Gup­ta­ver­neu­ke­ry nie. – Cor­rie, Wa­ter­kloof V Waar­om be­spring rug­by­spe­lers me­kaar wan­neer hul­le pun­te aan­te­ken? Waar­om het rug­by­spe­lers daar­die snaak­se pet­te op wan­neer hul­le on­der­hou­de voer? – An­dré Kru­ger V Slegs ge­von­nis­te mis­da­di­gers ont­snap uit tron­ke. Die leeus het slegs die pad uit die wild­tuin ge­vat. Hul­le is mos nie in hok­ke nie. – Jo­han, Kil­ner­park

Gra­e­me S­mith

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.