Jan­nie het an­der plan­ne

Beeld - - Middelblad -

Die Son­dag­skool­on­der­wy­se­res wil by haar klas­sie weet wie een­dag he­mel toe wil gaan en vra dat hul­le op­staan. Al­mal in die klas staan toe op be­hal­we Jan­nie. “Wil jy dan nie een­dag he­mel toe gaan nie,” vra die ver­baas­de juf­frou.

“Ja, juf­frou, ek wil, net nie nou al nie,” is Jan­nie se ant­woord.

Jo­han S­try­dom van Pa­rys moet die pos dop­hou vir ’n Beeld S­pe­le­tjies­boek vir sy by­drae. Moont­lik is dit die win­ter­va­kan­sie, maar die by­dra­es kom nou weer heel­te­mal te sta­dig in. Dis nou dié wat ge­skik is vir pu­bli­ka­sie. Stuur na lood@beeld.com of SMS na 45571

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.