ANC – ‘ons is on­be­voeg’

Beeld - - Middelblad -

Die ANC se plan om kwan­suis die ge­tal pro­vin­sies in die land te ver­min­der, is ’n er­ken­ning dat sy ont­plooi­de ka­ders in die struk­tu­re te on­be­voeg is om die no­di­ge diens­te te le­wer. Dit is een groot pos­te­pi­ra­mi­de – 60% van die Oos­Kaap­se re­ge­ring se be­gro­ting gaan aan sa­la­ris­se. Dis na­tuur­lik wens­den­ke­ry dat die ANC goed sal kan ver­an­der wat 75%­ of 66%­ meer­der­he­de gaan verg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.