Per­so­ne van die Week

Beeld - - Middelblad - RAAKVATTER: NAT VADOEK:

Hoof­reg­ter Mo­goeng Mo­goeng vir sy dwars­klap na Ba­le­ka M­be­te, die par­le­men­tê­re spea­ker, oor haar ge­neul dat som­mi­ge reg­ters teen die ANC is. Lood stuur som­mer vir hom ’n s­pe­le­tjies­boek.

San­ral, die Na­si­o­na­le Pa­da­gent­skap. El­ke keer as ’n mens oor hul­le lees, mors hul­le nog hon­derd­mil­joe­ne op iets wat die ver­brui­kers nie wil hê nie. Wan­neer gryp ie­mand tog nou daar in?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.