Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Daar was baie men­se wat ge­du­rig ge­kom en ge­gaan het, so­dat Je­sus en sy dis­si­pels selfs nie kans ge­had het om iets te eet nie. Hy sê toe vir hul­le: “Kom jul­le al­leen saam na ’n stil plek toe en rus ’n bie­tjie.” Hul­le het met ’n skuit na ’n stil plek toe ver­trek waar hul­le al­leen kon wees. – Mark. 6:31, 32 Kom na My toe, al­mal wat uit­ge­put en oor­laai is, en Ek sal jul­le rus gee. – Matt. 11:28

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.