S­wan­ger Se­re­na is sus Ve­nus se ‘troef­kaart’

Beeld - - Sakenuus - – Reu­ters en S­port­re­dak­sie

Die vyf­ma­li­ge kam­pi­oen Ve­nus Wil­li­ams be­roep haar op die e­mo­si­o­ne­le on­der­steu­ning van haar s­wan­ger sus­ter Se­re­na in die Wim­ble­don-ten­nis­toer­nooi.

Die 37-ja­ri­ge Ve­nus is steeds op koers om een van haar jon­ger sus­ter se re­kords in die slag te laat bly in­dien sy sou voort­gaan en ’n agt­ste Grand Slam-ti­tel ver­o­wer.

Ve­nus het die 20-ja­ri­ge Fran­se Ope-kam­pi­oen, Je­le­na Osta­pen­ko, Dins­dag met 6-3, 7-5 uit­ge­ska­kel om die tien­de keer in haar loop­baan die half­eind­ron­de van Wim­ble­don te haal. Die B­rit Jo­han­na Kon­ta, die tuis­ska­re se guns­te­ling, wag van­dag op haar in die half­eind­ron­de.

Die A­me­ri­ka­ner is twee oor­win­nings kort van ’n merk­waar­di­ge tri­omf en sou sy Sa­ter­dag as die kam­pi­oen ge­kroon word, sal sy Se­re­na ont­troon as die oud­ste vrou om ’n Grand Slam-ti­tel te wen.

Se­re­na ver­wag tans haar eer­ste­ling.

“Al is sy nie hier nie, weet ek sy is hier vir my,” sê Ve­nus. “Sy veg el­ke tree van die pad saam met my. Dit weet ek ge­wis.”

In haar be­roeps­loop­baan wat oor meer as twee de­ka­des strek, gee Ve­nus haar lief­de vir die spel en ’n be­hoef­te om al­tyd te ver­be­ter die kre­diet dat sy so lank kon oor­leef.

“Ek is mal oor ten­nis. Ek pro­beer reg­tig hard en daar is geen an­der re­de nie. Ek doen my bes ter­wyl ek kan.

“Ek hou van die uit­da­ging. Ek hou van druk. Dit is nie al­tyd mak­lik om die druk te han­teer nie en daar is voort­du­rend druk. Dis hoe jy dit ver­werk, wat tel.

“Ek is mal daar­oor as ek kan sê dat ek op die laas­te dag waar­op ek ge­speel het steeds my spel kon ver­be­ter. Dit is nie iets wat stag­neer nie. Die me­de­din­ging laat jou groei. Jy moet ver­be­ter as jy re­le­vant wil bly.”

Die laas­te keer dat Ve­nus Wim­ble­don ge­wen het, was in 2008. ) In die an­der half­eind­stryd van­dag, kom Gar­biñe Mu­gu­ru­za (14de ge­keur) teen die on­ge­keur­de Mag­dalé­na Ry­bá­ri­ko­vá (Slo­wa­kye) te staan.

Ve­nus Wil­li­ams is in ten­nis­ja­re oud, maar nog lank nie koud nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.