S­has­tri sal tot ’19 In­dië se hoofafrigter bly

24 uur

Beeld - - Sakenuus - – Reu­ters

Die voor­ma­li­ge veel­sy­di­ge spe­ler Ra­vi S­has­tri sal In­dië tot aan die ein­de van die 2019­Wê­reld­be­ker­toer­nooi brei.

S­has­tri (55) is aan­ge­stel ’n jaar na­dat hy oor die hoof ge­sien is ten guns­te van A­nil Kum­ble. Hoe­wel Kum­ble, ’n voor­ma­li­ge kap­tein, ’n suk­ses­vol­le jaar be­leef het, het hy ver­le­de maand be­dank ná ’n uit­val met Vi­rat Koh­li, die kap­tein.

Die In­die­se K­rie­ket­raad (BCCI) het die voor­ma­li­ge naat­bou­ler Za­heer K­han as boul­af­rig­ter aan­ge­wys, ter­wyl Ra­hul Dra­vid ’n kolf­kon­sul­tant is vir In­dië se oor­se­se toet­se.

S­has­tri is in Au­gus­tus 2014 as In­dië se span­be­stuur­der aan­ge­wys met Dun­can F­let­cher as hoofafrigter. S­has­tri se eer­ste taak as hoofafrigter is In­dië se toer na Sri Lan­ka la­ter van­dees­maand.

Blou Bul­le­tjies en Leeus ge­lyk­op; Pu­mas kry slae

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.