Tus­sen trei­ne – in ’n vol Ka­ïro

Beeld - - Padlangs -

Ver­le­de week lees ek ’n in­roe­ër die week, sou jy te­res­san­te ar­ti­kel oor Ka­ï­dit dalk ge­mis het, was ro se mol­trein­stel­sel, gein­ter­na­si­o­na­le rock skryf deur ’n A­me­ri­kaan­se joer­chick-dag. ’n Dag toe­ge­na­lis wat o­ën­skyn­lik pas daar wy aan daar­die vroue ag­ter die aan­ge­kom het. mi­kro­foon wat ’n ha­re­dos kan Ja, die E­gip­te­na­re was nie net skud dat Ti­mo­tei ja­loers raak. 5 000 jaar ge­le­de aan die voor’n Dag vir daar­die juf­fer teen punt van ont­wik­ke­ling op die jou ka­mer­muur met die gui­ti­ge vas­te­land nie. (Jam­mer, maar ’n glim­lag en die glim­men­de Fen­spoor tus­sen Sand­ton en Ro­se­der S­trat in die hand. Die rock­bank tel nie as ’n net­werk nie.) pop dra nie lig­bruin nie. Nê­rens Dit is al­tyd in­sig­ge­wend om ’n nie. Kort ha­re, te veel mas­ka­ra bui­te­stan­der se in­druk­ke oor en drie­kwart­broe­ke is ookl. iets te sien. ’n Mens kan af­lei Maar waar­mee kom sy by die die A­me­ri­ka­ner het on­langs in kon­sert aan? ’n Duit­se se­dan Ka­ïro aan­ge­kom: ’n Mol­trein is skree “huis­ver­band”. ’n Slap mos ’n mak­li­ke ma­nier vir ’n sport­nuts met don­ker ven­sters nu­we­ling om ’n vreem­de s­tad te leer ken. Om ’n ge­voel van din­ge op grond­vlak te kry. Hoe die s­tad uit­ge­lê is, hoe die kan­toor­wer­kers deur hul daag­lik­se roe­ti­ne gaan. Sul­ke goed.

Sy waar­ne­mings is fyn. Die on­der­grond­se sta­sies is warm en be­dom­pig. Daar is te veel men­se saam­ge­druk. Al­mal pro­beer by die deu­re in­bon­del as ’n trein stil­hou, selfs al moet die­ge­ne wat bin­ne is eers uit­stap.

Maar hy sien ook wie die mol­trei­ne be­nut, en ver­al wie dit nie wil ge­bruik nie. Dis net die wer­kers­klas wat op die trei­ne ry. Die mid­del­klas en ry­kes ge­bruik pri­vaat ver­voer, al is die paaie ver­stop.

Dit is ook om hier­die re­de, ver­moed hy, dat die sta­sies nie die ge­bruik­li­ke ad­ver­ten­sie ma­te­ri­aal teen die mu­re het nie. Daar is ook nie ki­osks (kits­kos, lug­tyd, tyd­skrif­te) soos waar­aan ons ge­woond is nie.

Al sa­ke en han­del wat by die sta­sies plaas­vind, sê hy, is in­for­me­le smou­se. Pre­sies soos wat jy by e­ni­ge tax­istaan­plek in Suid-A­fri­ka sou vind. Plas­tiek­speel­goed, on­der­kle­re en snuis­te­rye vir jou sel­foon. Als na­ge­maak en ko­mend van C­hi­na.

E­gip­te se bu­ro­kra­te sit met die han­de in die ha­re. Hul­le skuld nog $11 mil­jard op hul mol­trein­net­werk, en geen mid­del­klas-per­soon wil dit be­nut nie. Trou­ens, die ry­ker woon­buur­te wei­er dat sta­sies in hul buurt ge­bou word. Selfs al is dit on­der­gronds. Die wer­kers­klas moet dáár­die kant bly, as­se­blief.

Ek is ’n groot voor­stan­der van mol­trei­ne. Al is dit ’n duur stel­sel om te im­ple­men­teer, is die voor­de­le so groot dat dit die moei­te werd is.

Ek weet Kaap­stad sou kon deug met ’n kom­pak­te net­werk van twee ly­ne (tus­sen die lug­ha­we, via die Wa­ter­front, na Kamps­baai; en die ha­we na Wood­stock), en Jo­han­nes­burg se­ker­lik ook.

Maar dan weet ’n mens nou al ook dat ons so­si­a­le di­na­mi­ka nie veel gaan ver­skil van dié van E­gip­te nie.

Ons het ’n pri­vaat­mo­tor-kul­tuur, daar aan die bo­kant van ons so­si­a­le leer. Net soos met ons bus­se en trei­ne gaan ’n mol- trein nie veel ry­kes van die Was dit Ala­nis Mo­ris­set­te wat voor­ste­de vir pen­del­doel­ein­des ag­ter in ’n Jeep staan en sing lok nie, re­ken ek. het? ’n Oop­dak-Jeep met vet

Wat ’n jam­mer­te is, want dit wie­le en ge­noeg pyp­werk by die is juis hul­le wat jy no­dig het om neus en dak om ’n ka­bel­dief ’n jou kos­te te delg. Soos E­gip­te las­ti­ge ruk in sy wim­pers te gee, nou be­sef. is daar­die rock-pop se i­de­a­le ry

Dit was a­mu­sant om by­kans ding wat haas­tig van las­ti­ge jou eie A­fri­ka-be­le­we­nis deur dam­pe ont­slae moet raak as die die oë van ’n in­ko­me­ling soos dien­ders haar wil voor­keer. die A­me­ri­kaan­se joer­na­lis in Ka­ïro te sien. Ons ken dit wat hy daar be­skryf. Die smou­se Die ar­ge­ti­pie­se blom­me­kind-se­o­ral, die be­de­la­ry, die ge­bon­del ry­ding sal deug vir die da­me in as die deu­re oop­gaan. swart Doc Mar­tens ook. Ra­se­rig

Wat ek wel sou wou sien, is en sta­dig kom die ou Kom­bi wel die re­ak­sie van ’n Suid-A­fri­tot sy reg as jy ’n doek soek om kaan­se amp­te­naar as hy ’n Eu­jou jong­ste le­wens­wys­heid (of ro­pe­se trem­stel­sel die eer­ste die trom­spe­ler se naam) met ’n keer be­leef. kan verf neer te pen.

Ons het met die Wê­reld­be­kersok­ker­toer­nooi in 2010 ge­raak­raak aan ’n kans om dit te imOns het lank ge­tob oor dié keu­ple­men­teer, maar toe op ’n bus­se. Maar die klein C­hamp-bak­ver­voer­stel­sel vir ons groot kie maak tog sin. Hy is so links ste­de be­sluit. Ge­skoei op die van die es­ta­blishment. Suid-A­me­ri­kaan­se mo­del waar ge­slo­te bus­ba­ne reg­deur die ste­de ge­bou is.

On­ge­luk­kig het ons dit toe half­har­tig ge­ïm­ple­men­teer, half­pad deur die uit­rol daar­van laat staan, en nou on­ge­po­li­si­eer ge­laat so­dat taxi’s ie­der ge­val a­mok op die en­ke­le bus­ba­ne maak.

Ek sou graag wou sien of ons bu­ro­kra­te saam­stem dat ’n trem­stel­sel een­vou­di­ger, goed­ko­per en be­ter vir die ver­keers­vloei in ons be­si­ge ste­de sou wees. Steeds met die voor­deel van mas­sa- o­pen­ba­re ver­voer.

Die Yank het Ka­ïro se mol­trein nie rê­rig ge­niet nie.

Maar ons, ons van A­fri­ka, sou ’n be­ter plan kon maak, is ek se­ker.

‘‘ On­ge­luk­kig het ons ons bus­ba­ne half­har­tig ge­ïm­ple­men­teer.

Waar’s die men­se? Ka­ïro se mol­trein­diens suk­kel om ryk pen­de­laars en han­de­laars te lok.

PADLANGS Mar­nus Hat­tingh

mhat­tingh@die­bur­ger.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.