Vreem­de re­ëls? Dié spor­te Pa­s­op, het hier’s die wa­re Ro­boCop

Beeld - - Knormoer - DINS­DAG In­tus­sen, in Ka­li­for­nië

toe. ’n Ro­bot kan mos nie om­ge­koop word nie, of hoe? So van e­lek­tro­ni­ka en ro­bot­te ge­praat, K­nor­moer sien toe die na­week dat sy land­ge­noot Elon Musk die tra­di­si­o­ne­le me­dia ver­my en T­wit­ter be­nut het om die eer­ste fo­to’s van sy nu­we Mo­del 3 te wys.

Reg ge­raai, die Mo­del 3 is Te­sla se der­de ry­ding en net soos Ger­rie Coet­zee is dit Musk se Groot Hoop op suk­ses.

Ná ’n sport­mo­tor (Mo­del S) en sport­nuts (Mo­del X) moet die 3 ’n be­kos­tig­ba­re e­lek­trie­se ry­ding wees vir jong ge­sin­ne. Musk mik na ’n ba­sis­prys van $35 000, wat so­wat R530 000 in ons taal is.

K­nor­moer noem die Mo­del 3 die Groot Hoop, want Musk mik werk­lik hoog met hom. Die plan is dat hy Te­sla se vo­lu­me­ver­ko­per moet word.

Soos in 20 000 een­he­de teen De­sem­ber, en 400 000 ein­de vol­gen­de jaar.

Dis om­trent hoe­veel Vol­vo in ’n jaar ver­koop.

Musk was glo haas­tig om pro­duk­sie by sy Ka­li­for­nie­se aan­leg op dreef te kry. Waar ver­vaar­di­gers ge­woon­lik eers goed­koop, ty­de­li­ke druk­per­se bou om die bak­pa­ne­le en on­der­de­le se ma­tes per­fek ge­reed te kry, het hy sy men­se dié stap laat oor­sien. Daar is som­mer reg­uit na ’n fi­na­le mon­teer­lyn ge­gaan. ) K­nor­moer se hart gloei van trots. Groot droom is prag­tig, maar hoe lank gaan hier­die bor­rel hou? Ja-nee kyk, K­nor­moer het ge­weet dit gaan net ’n kwes­sie van tyd wees voor­dat die laas­te paar bit­ter­ein­ders ook die knie voor die 4x4-Mam­mon moet buig.

Eers was dit Porsche wat ’n 4x4 ge­bou het. Toe Bent­ley. Nou is Lam­bor­g­hi­ni s’n am­per pro­duk­sie­ge­reed, ter­wyl Rolls-Roy­ce sy Cul­li­nan al op die pad toets.

Net Fer­ra­ri het vas­ge­skop. Maar ook nie vir te lank meer nie. Die B­rit­se tyd­skrif CAR be­weer Fer­ra­ri werk aan ’n vier­deur­koe­pee wat in 2021 sy ver­sky­ning gaan maak.

Die nu­we mo­tor sal die op­vol­ger van die vier­sit­plek-GTC4Lus­so wees, maar net met vier deu­re en ’n ef­fens ho­ër grond­vry­hoog­te toe­ge­rus. ’n Luik­deur, in eg­te 4x4-styl, is ook deel van die pak­ket.

Ser­gio Mar­chi­on­ne, groot­baas van Fi­at en Fer­ra­ri, wil glo ver­ko­pe ver­dub­bel na 16 000 een­he­de, en so ’n am­per­se sport­nuts is net die ma­nier hoe.

Voor­dat jy jou rooi baad­jie Sa­ter­dag as B­litz ge­bruik: Die ag­ter­ste deu­re sal klein half­deur­tjies wees, soos wat die Ran­ger­bak­kie van ouds ge­had het. ) K­nor­moer wil iets sê en hy gaan dit sê. Jy kan haan­tjie wees op die mark­plein. Maar as die mark iets wil hê, moet jy hom dit kan bied.

VRY­DAG En nou, die Fer­ra­ri fô­baai­fô

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.