K­NOR­MOER

Beeld - - Knormoer -

VJa, K­nor­moer weet wets­toe­pas­sing in Suid-A­fri­ka – ver­al wat ons ver­keer be­tref – is ’n wol­le­ri­ge be­gin­sel. Hoe dan an­ders as ’n koel­te­boom jou ver­ko­se kan­toor is?

Tog is daar goeie nuus op die ho­ri­son. In Du­bai gaan die o­wer­he­de nog voor die ein­de van die jaar ’n vloot ro­bot­te op­kom­man­deer vir voe­te­stamp.

Die O-R3 is eg­ter g’n ge­wo­ne spiet­kop in ’n Ro­boCop-pak­kie nie. Hy’s ’n teg­no­lo­gies ge­vor­der­de wets­toe­pas­sings­be­amp­te.

Ot­saw Ro­bo­ti­cs se der­de po­ging is ’n kom­pak­te ro­bot wat op wie­le kan voort­rol, maar is ge­laai met teg­notruuks.

On­der meer het hy sy eie hom­mel­tuig, sou hy oor ’n muur wou kyk. Maar O-R3 het ook ’n rits ka­me­ras in sy lyf (so­dat hy nie in ’n rand­steen vas­ry nie), ’n la­ser­skan­deer­der en ’n ter­mie­se ka­me­ra wat ’n lig­gaam ag­ter ’n objek kan waar­neem.

En ja, na­tuur­lik kan die O-R3 ) K­nor­moer hoop nou net Du­bai pos ’n paar O-R3’s na ons kant

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.