Gro­tes krap kop oor ‘groen’ roe­te

Beeld - - Tegnologie - Waar lê die knoop? Bat­te­ry­mo­tors is ’n ga­we i­dee, maar ’n net­werk van her­laai­pun­te moet nog wyd­ver­spreid op­ge­rig word om dié ti­pe voer­tuie aan­trek­lik vir ko­pers te maak.

Die stren­ger wet­ge­wing is in­der­daad die ka­ta­li­sa­tor vir die ver­vaar­di­gers se ge­skar­rel om op­los­sings te vind. Die­sel bied ’n on­ge­loof­li­ke voor­deel, soos ’n lae ver­bruik, ’n lae CO2-sy­fer en goeie wring­krag. Maar sy NOx­sy­fer is hoog, en om dit la­er te kry, is vol­gens die in­ge­ni­eurs óf moei­lik óf duur.

Dus, in ’n ti­pie­se Golf of Po­lo, waar jy graag die voor­de­le van die­sel wil hê, maar die kar­re­tjie steeds goed­koop op die mark wil plaas, kan jy nie ’n duur en­jin­stel­sel im­ple­men­teer nie. Sy goed­koop prys sal dit nie kan ab­sor­beer soos sê maar ’n S-klas kan nie.

Vol­vo het om hier­die re­de op die roe­te van ’n ma­ti­ge hi­bri­die­se stel­sel be­sluit, wat in die toe­koms op el­ke mo­tor (pe­trol en die­sel) ge­ïm­ple­men­teer sal word. Dit ska­kel dus die na­vor­sing­kos­te vir ’n sko­ner die­sel­teg­no­lo­gie uit, en kan da­de­lik in­ge­fa­seer word.

BMW hoop om met ’n stra­te­gie van “iets vir el­ke smaak” ’n voer­tuig vir el­ke be­hoef­te en ko­per te bied. Dus, sou Eu­ro­pe­se ste­de die­sel­voer­tuie ver­bied, kan jy ’n bat­te­ry­ge­dre­we 1-Reeks koop vir jou pen­del­be- hoef­tes. Maar jy sal steeds ’n drie­li­ter­die­sel-X5 kan aan­hou vir die na­week­weg­breek.

Volks­wa­gen weer wil mil­jar­de eu­ro in sy die­sel­teg­no­lo­gie pomp en in die pro­ses sy vin­gers kruis sy in­ge­ni­eurs kry ’n goed­ko­per op­los­sing vir sy ge­lief­de tur­bo­die­sel.

Vir lan­de met streng ver­eis­tes (soos A­me­ri­ka) kan hy steeds ’n ma­ti­ge hi­bried bied, ter­wyl hy hoop ’n nu­we die­sel­en­jin sal wel aan­vaar­baar vir Eu­ro­pe­se wet­ge­wers wees son­der om dié en­jin se u­nie­ke krag en sui­ni­ge werk­ver­rig­ting prys te gee.

Dit is in­der­daad ’n in­te­res­san­te stryd tus­sen die witjas­se, die bu­ro­kra­te en die ko­pers se smaak wat oor die vol­gen­de vyf tot tien jaar voor­lê.

Vol­vo wil bin­ne­kort die so­ge­naam­de ma­ti­ge hi­bri­die­se stel­sels in al sy mo­tors in­kor­po­reer. Die stel­sel be­hels ’n klein al­ter­na­tor by die en­jin wat aan ’n groot, 48 V­kar­bat­te­ry ge­kop­pel is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.