T­wee­stry­de wink in Baai

Beeld - - Baanrenne - Mo­tor­re­dak­sie GTC­ren­ne, GTC2­klas Volks­wa­gen­be­ker­ren­ne 1600For­mu­le se­dan­mo­tor­reeks

Die Al­do S­cri­ban­te-ren­baan aan die bui­te­wy­ke van Port E­li­za­beth is oor­ge­haal vir ’n dag van wit­warm baan­re­nak­sie wan­neer die Sa­sol-toer­mo­tors, die VW­be­ker-deel­ne­mers en die For­mu­le 1600’s Sa­ter­dag hul draai in Man­de­la­baai vir die Volks­wa­gen-ren­dag gaan maak.

Plaas­li­ke be­lang­stel­ling sal hoog wees dank­sy die twee hoofren­ne op die pro­gram, die waar die plaas­li­ke Ter­ry Moss-renspan met Mi­cha­el S­te­phen en Si­mon Moss ag­ter die stuur hul tuis­ska­re in hul Au­di’s sal wil be­ïn­druk.

S­te­phen, wat die naas­voor­lo­per in die reeks is, en Moss (der­de), sal hul vi­sier op die Gau­teng­se voor­ja­er, BMW se Gen­na­ro Bo­n­a­fe­de, in­stel deur hul tuis­baan­voor­deel ten bes­te in te span.

Al­do S­cri­ban­te is ook Volks­wa­gen Suid-A­fri­ka se tuis­baan en dié ver­vaar­di­ger van Ui­ten­ha­ge het nie net sy renspan wat die vlag vir hom wap­per nie, maar is ook die ti­tel­borg vir die dag.

Daar­be­ne­wens is nog ’n plaas­li­ke ja­er, Da­niel Ro­we, een van die guns­te­lin­ge in sy Jet­ta. Hy het eg­ter ’n ge­dug­te taak teen be­soe­ken­de ja­ers soos Mat­hew Hod­ges van Jo­han­nes­burg in die an­der Jet­ta, en die BMW-drie­tal Jo­han Fou­rie van Kaap­stad, Ro­bert Wolk van Jo­han­nes­burg en Mi­cha­el van Rooy­en van Rus­ten­burg.

Die bied ook plaas­li­ke be­lang­stel­ling met die nu­we ta­lent van die jong Golf GTI-ja­er Ke­a­gan Mas­ters wat on­der groot druk van die Mi­ni-ja­er Brad­ley Lie­ben­berg, die pri­va­te VW-ja­ers T­re­vor B­land en C­harl S­mal­ber­ger, Chris­to-pher S­hor­ter in nog ’n Mi­ni en Mand­la M­da­ka­ne in die an­der fa­brieks­in­ge­skre­we Golf sal wees. Die plaas­li­ke uit­da­ging kom van Bryn High van Port E­li­za­beth, wat ge­wis ’n fak­tor in sy C­hev­ro­let Cru­ze waar­mee hy sy bui­ging maak, sal wees.

sal ook op die spys­kaart wees waar die voor­ma­li­ge le­gen­des-wê­reld­kam­pi­oen De­vin Ro­bert­son ’n ge­rief­li­ke ti­tel­voor­sprong het teen­oor sy span­maat, die voor­ma­li­ge ren­stel-wê­reld­kam­pi­oen C­lin­ton Be­zui­den­hout aan die voor­punt van ’n ver­be­te stryd om die twee­de plek in die kam­pi­oen­skap.

Jef­frey Kru­ger, Ju­an Ger­ber, S­haun La Ré­ser­vée, Matt S­hor­ter, die vrou­e­ja­er Tas­min Pep­per en Jus­tin Oa­tes is al­mal bin­ne be­reik van die ti­tel, ter­wyl ’n string jong ja­ers, on­der wie Ben­ja­min Ha­big, Dar­ren Oa­tes, Da­niel Du­miny, Gi­or­da­no Lu­pi­ni en ’n paar an­der ewe gre­tig is om hul merk te maak. Die mees­te van die

en­kel­sit­plek­mo­tor-ja­ers het net een doel voor oë, en dit is om die by­kans on­keer­ba­re Ju­li­an van der Watt te ont­troon.

Van der Watt, wat in Kaap­stad woon, het ’n voor­deel van am­per dub­bel die pun­te van die twee ja­ers wat die twee­de plek deel, S­tu­art W­hi­te en A­lex Gil­le­spie, wat op hul beurt ’n kort­kop voor die R­ho­des-stu­dent Brad Be­ning­field, Ca­me­ron O’Con­nor en De­an Ven­ter is.

Die baan is Sa­ter­dag ook die gas­heer vir ’n ron­de van die im­mer­ge­wil­de pro­vin­si­a­le

Fo­to: QUICKPIC

Da­niel Ro­we is een van die ja­ers wat die na­week in die Baai sy slag in die GTC­ren­ne gaan wys in sy net­jie­se VW Jet­ta.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.