Die baan is Sa­ter­dag ook die gas­heer vir ’n ron­de van die im­mer­ge­wil­de pro­vin­si­a­le se­dan­mo­tor­reeks.

Beeld - - Baanrenne - Ka­wa­sa­ki ZX10­ren­ne klu­b­mo­tor­fiets­ren­ne

waar plaas­li­ke hel­de soos Ke­vin Kel­ly (Mit­subis­hi Evo), Ta­nya Watts (Su­ba­ru STI) en B­rent Watts in sy Nis­san Sky­li­ne GT-R ja­ers soos Be­van S­chwartz in sy Cor­vet­te, Ian Ridd­le in ’n BMW en die twee Au­di S4-ja­ers Nick Da­vid­son en Cel­so S­cri­ban­te, om maar net ’n paar te noem, sal aan­durf.

’n Paar in­skry­wings van be­soe­ken­de ja­ers soos Niy­aaz Mo­dack (Kaap­stad) in ’n soort­ge­ly­ke Au­di S4, S­haun Du­miny van Dur­ban in sy Ford Fo­cus ST en Ge­or­ge E­co­no­mi­des in sy tur­bo­aan­ge­dre­we VW Golf sal help om die dag op te kik­ker. T­wee­wiel­ak­sie sluit in twee

met ja­ers soos Gra­e­me van B­re­da, G­reg Be­zui­den­hout, Way­ne S­pi­cer, S­ven Gru­ne en S­tu­art Rus­sell.

Die dag sal deur twee plaas­li­ke af­ge­rond word met op­win­den­de ja­ers soos Arus­hen Mood­ley, Way­ne S­pi­cer, Do­mi­nic Doy­le, Karl S­chultz en Jan Dorf­ling van dié wat in die saal sal wees.

) Die amp­te­li­ke oe­fen­ron­de is Vry­dag met op­war­ming kort voor die amp­te­li­ke kwa­li­fi­se­ren­de ron­de vroeg Sa­ter­dag­og­gend (ren­ne be­gin om 08:00).

Toe­gang be­loop R80 per per­soon met gra­tis toe­gang vir kin­ders on­der 12. Nog in­lig­ting is be­skik­baar by www.am­sc.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.