Boer skiet leeu wat bees byt; res van kant ge­maak

Beeld - - Front Page - – A­let Jou­bert

Die vier leeus wat uit die Kru­ger­wild­tuin ont­snap het, is dood­ge­skiet.

“’n Boer in die Ma­ra­val­lei het een van die leeus dood­ge­skiet en nog een ge­wond toe hul­le een van sy bees­te dood­ge­byt het,” sê Abe Si­biya, hoof van bi­o­di­ver­si­teit van die M­pu­ma­lan­ga-toe­ris­me-en-par­ke­a­gent­skap. Si­biya sê die drie oor­bly­wen­de leeus is op­ge­spoor in ’n on­her­berg­sa­me ge­bied wat dit moei­lik ge­maak het om hul­le te ver­doof.

“Ons het ’n er­va­re span op die to­neel wat son­der op­hou pro­beer het om die leeus op te spoor en te vang. Ná al die po­gings moes die be­sluit on­ge­luk­kig ge­neem word om die leeus van kant te maak as ge­volg van die ri­si­ko’s wat ’n ge­won­de rond­lo­per­leeu in­hou,” sê Si­biya.

Lok­aas is ver­geefs op ver­skeie stra­te­gie­se plek­ke ge­los se­dert die leeus ge­sien is.

Si­biya het San­par­ke be­dank vir sy on­der­steu­ning.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.