12­ja­ri­ge seun 33 keer ge­steek

Beeld - - Nuus - – S­han­tel Mo­ses

Die 12-ja­ri­ge seun wat Dins­dag in ’n park na­by sy huis 33 keer met ’n skerp voor­werp ge­steek is, sou gis­ter ’n der­de o­pe­ra­sie, dié keer aan die han­de, on­der­gaan.

Sy ou­pa het gis­ter bui­te die land­dros­hof in Good­wood, waar die aan­val­ler ver­skyn het, ge­sê die seun het ne­ge steek­won­de in die een hand en se­we in die an­der soos hy die aan­val pro­beer af­weer het.

Mo­ain Sa­lie van Delft het op aan­klag van po­ging tot moord ver­skyn. Hy het ver­ward ge­lyk en by tye met hom­self ge­praat.

Vol­gens die ou­pa het die seun, wat nie ge­ï­den­ti­fi­seer mag word nie, reeds twee nood­o­pe­ra­sies on­der­gaan.

“Ons al­mal se be­kom­mer­nis is of die se­nu­wees in sy han­de be­ska­dig is. Ge­luk­kig is die se­nu­wees in die nek nie be­ska­dig nie.”

In die hof het die ou­pa tel­ke­ma­le tra­ne weg­ge­vee. Hy sê die ge­sin is erg ge­trau­ma­ti­seer.

Die seun het al twee nood­o­pe­ra­sies on­der­gaan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.