LUR sluit Jhb­tax­i­roe­tes weens ge­weld

Beeld - - Nuus - – Sim­vuy­e­le Ma­ge­za

Die span­ning was gis­ter hoog in Jo­han­nes­burg toe tax­i­roe­tes ge­sluit is weens ’n ba­klei­e­ry tus­sen twee tax­i­ver­e­ni­gings.

Kapt. Kay Mak­hu­be­le, pro­vin­si­a­le po­li­sie­woord­voer­der, sê die re­ge­ring het vyf tax­istaan­plek­ke in So­we­to en al die tax­i­roe­tes tus­sen Jo­han­nes­burg en So­we­to ge­sluit.

Vol­gens Mak­hu­be­le is die Nan­ce­field-Du­be-Wes-tax­i­ver­e­ni­ging en die Wit­wa­ters­rand-tax­i­ver­e­ni­ging haaks oor roe­tes.

John Moodey, Gau­teng­se DA­lei­er, sê so­wat 20 le­de van dié tax­i­ver­e­ni­gings is al ver­moor.

Is­mail Va­di, Gau­teng­se LUR vir ver­voer, het be­sluit om die vyf staan­plek­ke en ver­skeie roe­tes te sluit om die ge­weld te pro­beer be­kamp, sê Moodey in ’n ver­kla­ring.

“Die men­se van Gau­teng moet toe­gang hê tot vei­li­ge o­pen­ba­re ver­voer so­dat hul­le by hul werk kan kom son­der om in ge­vaar ge­stel te word,” sê Moodey.

“Deur­lo­pen­de tax­i­ge­weld eis le­wens en dit kan nie ge­duld word nie.”

Mak­hu­be­le sê die po­li­sie sal op ver­skeie to­ne­le bly tot­dat or­de en kalm­te her­stel en die ge­bie­de weer vei­lig is.

Geen be­se­rings is aan­ge­meld nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.