‘Ge­ne­ser’ vas ná tong, kop­been ge­kry is

Beeld - - Nuus -

’n Tra­di­si­o­ne­le ge­ne­ser wat ’n men­se­tong in ’n plas­tiek­hou­er­tjie in sy huis ge­had het en ’n kop­been in ’n vlak graf bui­te be­gra­we het, is gis­ter­og­gend in Clo­co­lan in heg­te­nis ge­neem.

Die po­li­sie het die tong en die kop­been na die staats­lyk­huis in Beth­le­hem ge­stuur vir toet­se om te pro­beer vas­stel aan wie dit be­hoort.

Die 32-ja­ri­ge man is in heg­te­nis ge­neem en sal voor­lo­pig van die be­sit van mens­li­ke weef­sel aan­ge­kla word.

’n Klag van graf­sken­ding is ook by die klag­staat ge­voeg.

’n Fa­mi­lie het op 3 Ju­nie op­ge­merk die graf van ’n fa­mi­lie­lid is be­ska­dig en die ge­slags­de­le van die lyk is ver­wy­der.

Die po­li­sie sê die man sal bin­ne­kort in die land­dros­hof in Clo­co­lan ver­skyn.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.