Die na­week

Beeld - - Vrydag -

Daar is net nog drie dae oor om na Jan­nie du Toit se ver­to­ning Bon­jour Mon­si­eur B­rel by die Au­to en Ge­ne­ral T­he­a­t­re on the S­qua­re in Sand­ton te gaan kyk en Jan­nie oor­tref hom­self. Hier­die ver­to­ning wat in Frans, A­fri­kaans, En­gels en Ne­der­lands op­ge­voer word, is ’n mee­sleu­ren­de stuk met van die mooi­ste wer­ke van die mees­ter B­rel. Jan­nie tree saam met Su­san Mou­ton op tjel­lo en kla­vier en C­ha­nie P­reis op kla­vier en trek­kla­vier op en al B­rel se guns­te­lin­ge soos “Ma­de­lei­ne”, “Am­ster­dam”, “Ten­der­ness” en “Ma­rie­ke” kan ge­hoor word. Die trio tree van­aand om 20:15 op en mô­re­aand om 18:00 en 20:15. Son­dag kan hul­le om 16:00 ge­sien word. Be­spre­kings kan ge­doen word by 011 883 8606 of aan­lyn by com­pu­tic­ket.com. Puss in Boots is ’n kleur­ry­ke pan­to­mi­me vir die he­le ge­sin wat tot 23 Ju­lie by The Ly­ric­te­a­ter by Gold Reef Ci­ty ge­sien kan word. Die hu­mor is vlym­skerp en die ak­teur Earl G­re­go­ry oor­tref hom­self as die ge­ste­wel­de kiet­sie­kat. Kaar­tjies wis­sel tus­sen R150 en R260 en word Woens­dae om 14:30, Don­der­dae en Vry­dae om 19:30, Sa­ter­dae om 14:30 en 19:30 en Son­dag om 11:00 en 16:00 op­ge­voer. Kaar­tjies is be­skik­baar by Gold Reef Ci­ty se kaart­jie­kan­toor en Com­pu­tic­ket. Kom vier saam Kers­fees in Ju­lie by die Four Se­a­sons The We­st­cliff Ho­tel met sy spe­si­a­le tra­di­si­o­ne­le Kers­fees­kook­kuns vir die he­le ge­sin ter­wyl jy die on­ver­geet­li­ke uit­sig van­af hul im­mer­be­ken­de dek be­leef. Op 22 en 23 Ju­lie kan jy ’n Kers­ont­byt óf mid­dag­e­te by die ho­tel kom ge­niet. Daar is tot spe­si­a­le hoe­kies waar die kin­ders hul Ker­s­koe­kies kan ver­sier en ’n jazz­or­kes wat vir ek­stra at­mos­feer en fees­te­lik­heid sal sorg. Die ete kos R595 per per­soon, maar dis ’n def­ti­ge af­fê­re wat vir ure lank duur. Be­spre­kings kan ge­doen word by www.four­se­a­son­se­vents.co.za Jak­kie Louw tree van­aand om 20:00 by die Cen­tu­ri­on­te­a­ter op en die­ge­ne wat sy mu­siek ken, sal weet dat hier­die ta­lent­vol­le san­ger veel meer as net “Drie pik­ke­wy­ne” is. By ’n on­lang­se so­si­a­le ge­leent­heid het Jak­kie ver­tel dat hy al sy ha­re af­ge­skeer het om sy on­der­steu­ning vir ’n baie goeie vrien­din wat aan kan­ker ly, te wys. Jak­kie is ’n di­ver­se san­ger wat lek­ker kui­er­lied­jies sing, maar hy wys ook dik­wels sy erns­ti­ger kant. Kaar­tjies vir die kon­sert kos R140 per per­soon en kan by die te­a­ter ge­koop word. Daar is min din­ge wat ’n mens so ver­ge­noegd kan laat voel soos goeie kof­fie en sjo­ko­la­de en hier­die na­week kan jy jou­self met al­bei trak­teer by die Cof­fee and C­ho­co­la­te Ex­po by Mon­te­ca­si­no. Vyf van die wê­reld se be­kend­ste ba­ris­tas ver­maak en de­mon­streer ty­dens hier­die uit­stal­ling en boon­op kan jy by die mees­ters oor hul teg­nie­ke en ge­hei­me kom leer. Die fees vind daag­liks by die Mon­te­ca­si­no Pi­az­za van 10:00 tot 22:00 plaas en Son­dag net tot 18:00. Toe­gang is R150 per per­soon en kin­ders jon­ger as tien jaar kry gra­tis toe­gang. Besoek cof­fee­choc.co.za vir meer be­son­der­he­de.

Fo­to: IVAN NAUDE

Jan­nie du Toit in die ver­to­ning Bon­jour Mon­si­eur B­rel.

Earl G­re­go­ry speel die rol van die kat in Puss in Boots.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.