Vier vrou­wees met Han­non

Beeld - - Vrydag -

Op Sa­ter­dag 18 Au­gus­tus kan jy jou vrou­lik­heid kom vier saam met Han­non Both­ma en be­ken­des soos Lin­di Del­port, Suz­zi S­wa­ne­poel en C­har­li­ze Berg by die K­lein­kaap Bou­ti­que Ho­tel in Cen­tu­ri­on.

Die pro­gram vir die og­gend lyk soos volg: Gas­te kom om 08:30 aan en daar­na doen Han­non ’n vol­le­di­ge oor­maak­ses­sie waar hy tal­le van sy skoon­heids­ge­hei­me op sy pit­ti­ge ma­nier ver­klap.

Al die gas­te sal die ge­leent­heid kry vir fo­to’s saam met Han­non, en daar­na is Del­port, S­wa­ne­poel en Berg aan die beurt.

’n Heer­li­ke mid­dag­e­te sal volg.

Kaar­tjies kan by iTic­kets ge­koop word en kos R370 per per­soon. Ska­kel 0861000291 of besoek itic­kets.co.za.

Han­non Both­ma

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.