De­pres­sie is ’n al­leen­stryd

Beeld - - Kommentaar - Wil­lie Ester­hui­zen, Hei­del­berg

Ek ver­wys na Wil­helm Jor­daan se ru­briek (12.07).

Dit is be­lang­rik vir die de­stig­ma­ti­se­ring van de­pres­sie dat men­se wat dit nie het nie, hul­self sal weer­hou om kom­men­taar daar­oor te le­wer. As jy dit nog nooit fi­siek er­vaar het nie, dan het jy geen i­dee wat dit is nie. Om dan te sê jy moet aan po­si­tie­we goed dink, g­rens aan die ab­sur­de; dit werk dood­ge­woon nie so nie.

Dit is mak­lik om te sê gaan praat met ’n pro­fes­si­o­ne­le per­soon, maar die bo­se kring­loop van pil­le koop (waar­son­der ’n de­pres­sie­ly­er nie kan nie) wat jou me­die­se spaar­re­ke­ning op­vreet, maak dit on­moont­lik. Om die men­se uit jou sak te be­taal is vir die ge­mid­del­de mens gel­de­li­ke on­moont­lik.

Vir die men­se om jou is jy meest­al ’n bron van ir­ri­ta­sie, dus dié ge­veg ba­klei de­pres­sie­ly­ers al­leen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.