Her­ha­lings, ge­hal­te op kykNET kwel

Beeld - - Kom­men­taar - Gert van Wyk, Cul­li­nan

Dit lyk of oor­spronk­lik­heid by kykNET op­ge­raak het.

S­wak pro­gram­me is dees­dae aan die or­de van die dag, bv.

Al die her­uit­sen­dings op die ka­naal is meest­al ook van dié s­wak pro­gram­me. En die­self­de soort pro­gram­me, soos Boer soek ’n vrou, Kok­ke­door en wie weet wat nog wat el­ke jaar ge­maak word, is om van naar te word.

Baie ad­ver­ten­sies is dees­dae in En­gels. Waar­om? kykNET is se­ker nog ver­on­der­stel om ’n Afrikaanse ka­naal te wees?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.