Nu­we tyd­gleu­we jaag bloed­druk op

Beeld - - Kommentaar - Soe­kie, Gau­teng

Wie keur kykNET en Via se pro­gram­me?

Die mees­te is siel­do­dend en die ver­an­der­de tye van die se­pies op kykNET maak my en al­mal met wie ek praat hoogs die dui­wel in.

Ge­troud met rug­by word nou maar op­ge­neem en mô­re of an­der­dag ge­kyk.

kykNET wil daar­die pro­gram in die wie­le ry; se­pies be­gin nie ne­ge­uur die aand nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.