Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Middleblad - – DB – Ben O­den­daal, eMa­lahle­ni (Wit­bank) – Ni­ko­de­mus, Ann­lin – Gert M, Se­cun­da – JB, P­re­to­ria – S­ka­pie – FB in C – F­lip, Potch – Trot­se Bul­on­der­steu­ner, U­ni­taspark – Alan, Se­cun­da – Niel, P­re­to­ria – Su­zet­te – Ri­aan L – Ak­ker – Ou­ma Ma­rié – Har­ry – An­dré

SMS’e met die naam en plek van die skry­wer kry voor­keur. SMS’e son­der ‘n naam of skuil­naam word nie oor­weeg nie. V JZ is be­sig met Hou­di­ni­toer­tjies en Ra­map­ho­sa is be­sig met lip­pe­taal. Die huis waar­van hy deel is, brand. Hy staan op die kant­lyn en roer nie ’n vin­ger nie.

VANC se eie Rip van Win­kle. Cy­ril­we­can’t­re­het uit­ein­de­lik wak­ker ge­word en uit­ge­vind hy be­vind hom in ’n see van kor­rup­sie. Waar­om nou eers, Cy­ril?

VVer­skeie per­so­ne vra waar die Val­ke en S­haun A­bra­hams is ter­wyl die land ge­plun­der en in die grond in be­stuur word. Dit is baie dui­de­lik dat hul­le van­uit N­kand­la se bun­ker o­pe­reer en sel­de kon­tak met die me­dia het.

VEk dink die vrae op ons al­mal se lip­pe is: Hoe kan dit ge­beur dat Zu­ma en die Gup­tas steeds bo die reg ver­he­we staan?

VWan­neer word Zu­ma en die Gup­tas aan­ge­kla en skul­dig be­vind dat die ba­te­be­slag­leg­gings­een­heid el­ke ba­te wat hul­le deur mis­daad ge­kry het, kan kon­fis­keer? Ek glo hul­le is tans be­sig om dit te ver­skans, want hul­le be­sef die skrif is aan die muur.

VSMS’e kos R1,50 As ons al die geld te­rug­kry wat die Gup­tas ge­steel het, kan ons al­le tol­geld­skuld be­taal, die nu­we NGV fi­nan­sier son­der om ad­di­si­o­ne­le be­las­ting te hef en nog ’n klomp sko­le en hui­se bou. Waar­voor wag die re­ge­ring?

VDie sa­ge oor Joost se tes­ta­ment raak nou te erg. Wat ’n on­be­hol­pe spul.

VHoop die Pro­te­as het gaan kyk hoe ons vrou­e­span speel. Daar kan ’n les of twee ge­leer word.

VLeeus, baie ge­luk met al jul oor­win­nings, jul­le is jong man­ne na wie ’n mens kan op­kyk. Hou so aan. Bul­le, baie dan­kie dat jul­le so ver­be­ter het.

VHoe­kom word Bur­ger O­den­daal nie ’n kans in die S­pring­bok­span ge­gee nie? Vol­gens my is hy die bes­te sen­ter wat die Blou Bul­le het. Hy hard­loop sterk, draai hom al­tyd uit ’n “tek­kel” uit en gaan nie dood met die bal nie. Nol­lis, jy moe­nie al­tyd spe­lers laat speel wat Al­lis­ter kies nie – hy is nie al­tyd reg nie.

VKant­lyn­ref, waar is die Leeus, Haaie, S­tor­mers en­so­voorts se Su­per­rug­by­be­kers? Dan is hul­le ook mos vrot? Die Bul­le is die suk­ses­vol­ste Suid­A­fri­kaan­se span in die kom­pe­ti­sie. Ge­skie­de­nis kan nie uit­ge­wis word nie.

VNee, Kant­lyn­ref, span­ne word ge­meet teen­oor vol­hou­baar­heid, nie ge­luk­ki­ge trek­kings en oor­ win­nings nie. Die Kings moet be­gin deur die Cur­rie­be­ker te wen.

VHoe­kom word ’n span ge­straf wan­neer die bal skeef by ’n lyn­staan in­ge­gooi word, maar word hy nie ge­straf wan­neer die bal by ’n skrum skeef in­ge­gooi word nie?

VDis da­rem se­ker nie no­dig om so bit­sig te re­a­geer op An­ne­lie Bo­tes se skry­we nie. Wat ek al van haar ge­lees het, het sy ook haar deel ge­had van swaar­kry en was de­pres­sie ook nie vir haar per­soon­lik ’n vreem­de­ling nie.

VMen­se kla oor va­kan­sie­pun­te, maar om van goue ver­sa­me­laars­mun­te ont­slae te raak wat met groot be­lof­tes ge­koop is, is net so ’n groot uit­da­ging.

VMen­se maak kwaai kap­sie teen Ri­an se nu­we pro­gram oor skelm­pies. Dalk is hul­le ’n bie­tjie be­kom­merd?

VVEk hoop ook dat nie sal re­a­li­seer nie. Ons is moeg vir al die kom­min pro­gram­me op kykNET. kykNET on­der­skat sy ky­kers.

VRi­an, ons mis jou so op Ja­ca­ran­da. Dan­kie tog, jy is vlym­skerp en ek sien uit na jou pro­gram Dan­kie dat jy so puik die draak steek met dwaas­heid.

VRi­an pro­beer men­se help met

Ja­ca­ran­da se nu­we og­gend­pro­gram stink. A­fri­kaans net so swak. Stuur die om­roe­pers vir spraak­les­se.

VAg nee wat, kykNET, wat te erg is, is te erg. As dit nie kook­pro­gram­me tot ver­ve­lens toe is nie, is dit sim­pel pro­gram­me soos of G’n won­der men­se dink A­fri­ka­ners is ver­traag nie.

VRo­ger Fe­de­rer is nou die Wim­ble­don­ti­tel op ’n skink­bord aan­ge­bied met die top­drie – Na­dal, Mur­ray en D­jo­ko­vic – uit die pad.

VJa­mes, Gert en Wil­lie: Ont­hou net om nie “die vy­and” se on­der­steu­ning te ver­wag as jul ge­sond­heid in­gee van al die blik­kies knak nie.

VEk ont­hou die dae toe ek met ’n mens sa­ke in my bank kon deur­trap. Dees­dae werk jy met die een of an­der me­ga­nie­se iets – on­per­soon­lik, on­ge­mak­lik en koud. Mo­dern is nie nood­wen­dig be­ter nie. Gee my lie­wer die mens ag­ter die toon­bank en as dit ’n aan­val­li­ge da­me is, nog be­ter.

VBaie, baie dan­kie aan die per­soon wat op 2 Ju­lie ons ete by Cra­w­dad­dys in Zam­be­si be­taal het. Dit is won­der­lik om in hier­die tyd nog so­veel om­gee vir an­der te sien. Mag u ryk­lik ge­se­ën word.

VVer­dui­de­lik as­se­blief pre­sies hoe rook­ver­wan­te siek­tes met 100% se­ker­heid vas­ge­stel en be­wys word.

Ro­ger Fe­de­rer

Bur­ger O­den­daal

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.