Uit die Woord

Beeld - - Middleblad -

En nou kan ons met vry­moe­dig­heid na God gaan, om­dat Hy ons ge­be­de ver­hoor as ons e­nig­iets vol­gens sy wil vra. – 1 Joh. 5:14

Doen dit al­les bid­dend en smeek God by el­ke ge­leent­heid deur die Gees. Wees waak­saam en bid ge­du­rig vir al die ge­lo­wi­ges. – Ef. 6:18

Mag my ge­bed voor U wees soos ’n wie­rook­of­fer, die uit­strek van my han­de soos ’n graan­of­fer... – Ps. 141:2

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.