Ve­reer­de C­hi­ne­se af­val­li­ge sterf

Beeld - - Wêreld­-Beeld -

’n Be­to­ger sit voor fo­to’s van die C­hi­ne­se No­bel­prys­wen­ner Liu Xi­a­o­bo (61), wat gis­ter sy stryd teen kan­ker ver­loor het. Hy is in ’n hos­pi­taal in S­hen­jang vir le­wer­kan­ker be­han­del ter­wyl hy tronk­straf uit­ge­dien het. Min men­se weet dat hy die No­bel­prys vir v­re­de ge­wen het vir sy le­wens­lan­ge stryd om de­mo­kra­tie­se her­vor­ming. Die prys is in 2010 aan hom toe­ge­ken, ’n jaar na­dat hy tot 11 jaar tronk­straf ge­von­nis is weens aan­hit­sing om die re­ge­ring om­ver te werp.

Fo­to: AP

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.