Woe­de maand ná to­ring­blok brand

Beeld - - Wêreld­-Beeld - – An­na­li­ze De­de­kind

’n Maand na­dat die G­ren­fell To­wer-ge­bou in Lon­den in puin ge­lê is deur ’n brand waar­in min­stens 80 men­se dood is, kook die woe­de on­der in­wo­ners oor.

Vol­gens Sky News meen die oor­le­wen­de in­wo­ners hul­le vra “swart-en-wit-vrae, maar kry nie swart-en-wit-ant­woor­de nie”. Die in­wo­ners eis dat ie­mand in heg­te­nis ge­neem word.

Si­o­bhan Rob­bin van Sky News wat ’n ver­ga­de­ring by­ge­woon het waar in­wo­ners ant­woor­de ge­ëis het, sê vrae word ge­vra oor of in­heg­te­nis­ne­mings sal volg en of die in­wo­ners wat nog in die ge­bou woon vei­lig is.

34 men­se oor­le­de­nes is al gei­den­ti­fi­seer, maar nie al­mal se na­me is be­kend ge­maak nie, sê die BBC.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.