Wye ver­skei­den­heid los ba­tes op­ge­veil

Beeld - - Sakenuus - Dié Hys­ter­vurk­hy­ser is een van die los ba­tes wat op die vei­ling te kry is.

Voor­ne­men­de ko­pers van los ba­tes moe­nie Van’s Aucti­o­neers se ko­men­de los­ba­te­vei­ling in Walt­loo, P­re­to­ria, mis­loop nie.

’n Wye ver­skei­den­heid ver­vaar­di­gings­ma­sji­ne­rie en ge­reed­skap gaan op­ge­veil word. Dit sluit in ’n La­gun-frees­ma­sjien met ’n ver­de­ler­kop, ’n Saxon-draai­bank met ’n di­gi­ta­le me­ter, ’n CNC-ver­diep­ta­fel, as­ook sny­ma­sjie­ne, slyp­ma­sjie­ne, skuur­ders, band­sae en nog ve­le meer. Ver­skeie kom­pres­sors gaan te koop aan­ge­bied word, as­ook ’n Hys­ter-vurk­hy­ser, ’n 1 t- Hyun­dai-vrag­mo­tor en ’n 2,5 tToyo­ta Dyna-vrag­mo­tor.

Die ba­tes kan op Dins­dag 18 Ju­lie be­sig­tig word. Die vei­ling word op 20 Ju­lie om 11:00 te Al­wyn­straat 326, Walt­loo, P­re­to­ria, ge­hou.

Vir in­lig­ting ska­kel Van’s Aucti­o­neers by 086 111 8267 of besoek die web­werf by www.van­saucti­o­neers.co.za.

Een van die voer­tuie wat op 20 Ju­lie deur Van’s Aucti­o­neers ver­koop gaan word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.