Ont­ha­lers­droom in spog­ge­ri­ge land­goed

Laat die ruim­te jou in­spi­reer

Beeld - - Sakenuus -

Die huis op ve­le vlak­ke slaan ’n mens se a­sem weg. — KIM FACLIER

’NMan­ji­fie­ke huis, i­de­aal vir ont­haal, in die Carlswald Li­fe­sty­le E­sta­te in Mid­rand word la­ter in Au­gus­tus deur GoIn­du­stry Do­vebid SA op­ge­veil.

“Die huis met so­wat 700 m² se leef­ruim­te slaan ’n mens se a­sem weg,” sê Kim Faclier, be­stu­ren­de di­rek­teur van ei­en­dom by GoIn­du­stry Do­vebid SA.

Die huis is op ve­le vlak­ke op ’n e­nor­me erf van meer as 3 000 m².

Dit spog met ’n vei­lig­heids­kan­toor by die hek, ’n im­po­san­te por­taal en drie groot leef­ge­bie­de.

Daar is ook ’n ruim kom­buis met ’n was- en ’n op­was­ka­mer, ’n gas­te­toi­let en ’n stu­deer­ka­mer/kan­toor.

Al vyf die slaap­ka­mers het en sui­te-bad­ka­mers.

Faclier sê die huis is vir ont­haal op ’n groot skaal ont­werp en daar is twee ont­haal­ge­bie­de, een op die boon­ste ver­die­ping met pa­no­ra­mie­se uit­sig­te en een op die grond.

Die groot tuin het ’n swem­bad en daar is ’n twee­slaap­ka­mer­woon­stel, wat ook ge­skik is as per­so­neel­ver­blyf, as­ook drie mo­tor­hui­se.

Die huis kan op 23 Ju­lie en 20 Au­gus­tus van 14:00 tot 17:00 be­sig­tig word, as­ook op 1 Au­gus­tus en 8 Au­gus­tus van 12:00 tot 14:00.

Die vei­ling word op 30 Au­gus­tus om 12:00 op die per­seel in A­fri­can Watt­le­s­traat ge­hou.

Vir na­der be­son­der­he­de, kon­tak vir Kim Faclier by 082 554 6295 of stuur ’n e-pos­bood­skap aan kim.faclier@ li­qui­di­ty­ser­vi­ces.com.

Die luuk­se huis op ’n e­nor­me erf in die Carlswald Li­fe­sty­le E­sta­te in Mid­rand wat op 30 Au­gus­tus deur GoIn­du­stry Do­vebid SA op­ge­veil word. Op die in­las is die groot kom­buis met ’n aan­gren­sen­de was­ en op­was­ka­mer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.