o.13­Cra­ven­week­’ eind­stryd’ ’n Kaap­se der­by

Beeld - - Sakenuus - – S­port­re­dak­sie

Die Westelike Provinsie sal weer in die nie­amp­te­li­ke eind­stryd van die o.13­Cra­ven­week­rug­by­toer­nooi van­dag in Bloem­fon­tein speel.

Die kam­pi­oen­span van ver­le­de jaar speel van­dag by G­rey­kol­le­ge se veld in die eind­stryd (13:00) teen die Oos­te­li­ke Provinsie, die e­nig­ste an­der on­oor­won­ne span.

Die OP het on­oor­won­ne ge­bly deur die Blou Bul­le gis­ter met 29­17 te klop na­dat sa­ke met rus­tyd nog ge­ lyk­op met 10­10 was.

Die WP het die Goue Leeus oor­tui­gend met 31­5 ge­klop na­dat die Leeus eer­ste ge­druk het.

Die gas­heer Vry­staat het die Pu­mas met 41­31 ge­klop na­dat hy met rus­tyd met 36­7 voor­ge­loop het.

G­rie­kwas het 16 drieë in hul weg­hol­oor­win­ning van 94­0 oor G­rens Plat­te­land ge­druk, ter­wyl K­waZu­luNa­tal met 34­5 te sterk vir die G­rif­fons was.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.