Bot­tas wil mo­men­tum be­hou ná Oos­ten­ryk­se­ge

Beeld - - Sakenuus -

Valt­te­ri Bot­tas van Fin­land hoop om die kruin van die golf te ry in die na­week se B­rit­se For­mu­le Een ná sy twee­de F1­oor­win­ning in Oos­ten­ryk ver­le­de na­week.

Dié oor­win­ning be­te­ken dat hy nou kan saam­praat as een van die ja­ers wat sa­ke kan uit­spook om die ti­tel.

Bot­tas het meer pun­te as e­ni­ge ja­er aan­ge­te­ken in die laas­te vier wed­ren­ne, wat hom 35 pun­te ag­ter die voor­lo­per Se­bas­ti­an Vet­tel laat, wat die half­pad­merk na­der.

Bot­tas is te­vre­de met die mo­men­tum wat hy in die laas­te paar wed­ren­ne op­ge­bou het en voel hy word nou al hoe meer deel van die Mer­ce­des­span na­dat hy in Ja­nu­a­rie by hul­le aan­ge­sluit het.

’n Groot be­spre­kings­punt van Bot­tas se oor­win­ning in Oos­ten­ryk was sy vin­ni­ge weg­spring wat deur Vet­tel as “on­mens­lik” be­skryf is. – New­snow.co.uk

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.