‘Goed dat Vy­tjie stil­te ver­breek’

Beeld - - Nuus - P­hil­da Es­sop

Die e­nig­ste ma­nier om te weet hoe groot die pro­bleem van sek­su­e­le teis­te­ring strek, is as vroue daar­oor praat. Dít was gis­ter die me­ning van prof. A­man­da Gouws, do­sent in po­li­tie­ke we­ten­skap aan die U­ni­ver­si­teit S­tel­len­bosch, na­dat Vy­tjie Men­tor, ANC-ve­te­raan, ge­praat het oor hoe p­res. Ja­cob Zu­ma haar na be­we­ring ja­re ge­le­de by twee ge­leent­he­de sek­su­eel ge­teis­ter het.

Men­tor, wat die be­we­rings in haar­self ge­pu­bli­seer­de boek No Ho­ly Cows maak, sê sy praat uit in die hoop dat dit an­der slag­of­fers van sek­su­e­le teis­te­ring sal aan­spoor om die­self­de te doen.

Gouws het by na­vraag ge­sê sy is baie bly dat Men­tor haar stil­te ver­breek het.

“Dit is be­kend dat vroue in die ANC wat in bal­ling­skap was, ver­krag is. Ek hoop dat die feit dat sy uit­ge­praat het an­der sal aan­spoor om dit ook te doen. Ek dink die e­nig­ste ma­nier om te be­paal hoe diep en wyd die pro­bleem strek, is as men­se uit­praat.”

Gouws re­ken Men­tor en dr. Mak­ho­si K­ho­za, ANC-LP, is dap­per om hul stil­te te ver­breek oor on­der­skei­de­lik die be­weer­de sek­su­e­le teis­te­ring en drei­ge­men­te “om­dat dit ge­vol­ge het”.

Nom­bo­ni­so Ga­sa, ’n gen­de­r­ak­ti­vis en po­li­tie­ke ont­le­der, sê dit sal in­te­res­sant wees om te hoor wat Zu­ma se re­ak­sie op Men­tor se be­we­rings is. Dit is nie “lig­te be­we­rings nie,” sê sy. “Dit is be­lang­rik dat Zu­ma die kans kry om te sê wat ge­beur het. Dit is baie be­lang­rik dat die land weet wat aan die gang is.”

Dr. Bon­ga­ni Ng­qulun­ga, Zu­ma se woord­voer­der, het nie Vry­dag op sel­foon­op­roe­pe ge­re­a­geer nie.

Vy­tjie Men­tor

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.