Vrou wak­ker na­dat sy haar­self aan brand steek

Beeld - - Nuus - Je­a­nel­le G­rey­ling

Die dog­ter van die vrou wat haar­self Maan­dag­mid­dag in Rand­fon­tein aan die Wes-Rand aan die brand ge­steek het, sê sy “het ’n twee­de kans op le­we ge­kry”.

Su­san Cloete (35) het Vry­dag­og­gend by haar tan­nie ge­hoor haar ma, Su­san van Rooy­en (53), “is van die ma­sjie­ne (ven­ti­la­tor) af­ge­haal”.

“Sy’s wak­ker, praat en haal self a­sem. Die dok­ters sê die eer­ste tien tot 12 dae is kri­tiek. Dis nou vier dae en sy is wak­ker.”

El­sa­bé Ber­ning (54), Su­san Cloete se skoon­ma, het gis­ter ge­sê die ver­pleeg­per­so­neel van die Le­ra­tong-hos­pi­taal het haar gis­ter­og­gend ge­bel en ge­sê haar ma het skie­lik wak­ker ge­word en be­gin praat.

“Toe die fa­mi­lie haar die mid­dag be­soek, wou sy na haar sus­ter pro­beer loop en sy wou heel­tyd weet hoe dit met haar ses klein­kin­ders gaan,” het Ber­ning ge­sê. “Die fa­mi­lie het vir haar ’n vrug­te­sap­pie ge­koop. Sy wou hul­le ver­tel wat ge­beur het, maar hul­le het vir haar ge­sê sy is baie moeg en moet eer­der rus en hul­le sal haar Sa­ter­dag weer be­soek.

“Dit klink of dit reg­tig baie be­ter met haar gaan,” het Ber-

Beeld

ning ge­sê.

Cloete en haar sus­ter, No­ri­na van Zyl (33), sou gis­ter­mid­dag hul ma in die hos­pi­taal se brand­een­heid be­soek.

Cloete sê sy kon Don­der­dag­nag vir die eer­ste keer slaap se­dert haar ma Maan­dag in die hos­pi­taal op­ge­neem is.

“Ek het so diep ge­slaap dat ek ver­slaap het. Ek het die af­ge­lo­pe paar dae mi­ni­maal ge­ëet, maar toe ek van­og­gend op­staan, toe is ek hon­ger.”

Cloete klink op­ge­wek as sy sê haar ma het ’n twee­de kans ge­kry.

“Baie men­se waar­sku my en sê: ‘Ont­hou, dis nog ’n lang pad vo­ren­toe.’ Maar sy is da­rem wak­ker en ons kan nog daar wees vir haar,” sê sy.

Van Rooy­en het Maan­dag net ná 16:00 voor ’n drank­win­kel in U­ni­on­straat in Rand­ga­te, Rand­fon­tein, so­wat twee li­ter pe­trol oor haar­self uit­ge­gooi en dit aan die brand ge­steek.

Bi­po­lê­re ge­moedstoor­nis is ’n paar jaar ge­le­de by haar ge­di­ag­no­seer. Cloete sê haar ge­moed kon “net so ver­an­der”.

Lau­ren Go­wer, ’n kli­nie­se siel­kun­di­ge van Jo­han­nes­burg, sê dis be­lang­rik dat ie­mand wat aan dié siek­te ly, be­han­del en ge­reeld ge­mo­ni­tor word.

“Die mees­te men­se wat be­han­de­ling no­dig het, is on­ge­di­ag­no­seerd en word nie be­han­del nie.”

Su­san van Rooy­en

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.