Uit­ein­de­lik kan hy be­gra­we word

Beeld - - Nuus -

e­nig­een wat hul­le in die­self­de si­tu­a­sie be­vind,” sê Bas­son.

“D­ries was ’n ge­lief­de mens in die ge­meen­skap, so bo en be­hal­we om die fa­mi­lie te help, dink ek dit is ook be­lang­rik vir die ge­meen­skap om af­slui­ting te kry.”

Die Gau­teng­se de­par­te­ment van ge­sond­heid het teen gis­ter­aand nog nie op na­vrae oor die si­tu­a­sie by staats­lyk­hui­se in die pro­vin­sie ge­re­a­geer nie.

Bo­tha is vroe­ër van­dees­maand op sy plaas, K­lip­kop, so­wat 20 km bui­te B­rits oor­val toe hy ’n a­larm in ’n bui­te­ge­bou gaan aan­ska­kel het. Hy het ver­be­te ge­veg teen om­trent se­we aan­val­lers wat hom vyf keer ge­skiet het.

Hy is in on­der meer in die skou­er, reg­ter­arm en bo­lyf ge­wond en sy in­ge­wan­de, ver­al sy pan­kre­as, is erg be­ska­dig. Hy moes ook nier­di­a­li­se kry.

Bo­tha is ná ’n aan­vank­li­ke nood­o­pe­ra­sie aan ’n a­sem­ha­lings­ma­sjien ge­kop­pel en on­der ver­do­wing ge­plaas.

Hy is Son­dag per he­li­kop­ter na die Mil­park-hos­pi­taal in Jo­han­nes­burg vir nog ’n nood­o­pe­ra­sie ge­haas, maar is in die hos­pi­taal oor­le­de.

Bo­tha was ja­re lank be­kend om die Blou­bul Pad­stal, wat hy na­by sy plaas be­dryf het, en die aan­val op hom was die ses­de erns­ti­ge voor­val in min­der as drie maan­de in Noord­wes.

Se­we ver­dag­tes is ’n dag ná die aan­val op Bo­tha na­by Hart­bees­poort vas­ge­trek en het reeds in die land­dros­hof in B­rits ver­skyn.

Fo­to: DA­VID G. RICHARDSON

’n Bult­rug­wal­vis se stert in die Kaap­stad­ha­we by die V&A Wa­ter­front. ’n Kaap­se fo­to­graaf, Da­vid Richardson, het Don­der­dag dit met sy ka­me­ra vas­ge­lê. Twee bult­rug­wal­vis­se is ge­waar waar hul­le rond­swem. “In al die ja­re dat ek in Kaap­stad woon, het ek nog nooit so iets ge­sien nie. Dit kon ’n ma en haar kalf ge­wees het, of ’n teel­paar,” het hy ge­sê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.