O­li­fant hou slurp bo wa­ter om te oorleef

Beeld - - Nuus - – BBC

S­kerm­gre­pe: BBC Die Sri-Lan­kaan­se vloot het van­dees­week ’n o­li­fant ge­red wat in die see ge­strand was.

Op ’n vi­deo van die red­dings­po­ging kan ’n mens sien hoe suk­kel die o­li­fant om sy slurp bo wa­ter te hou om te oorleef.

’n Pa­trol­lie­boot het die o­li­fant raak­ge­sien en die o­li­fant met toue uit die see ge­lei.

Dié on­der­ne­ming het et­li­ke ure ge­neem.

O­li­fan­te is goeie swem­mers, daar­om word daar ge­glo dié soog­dier is in ’n stroom mee­ge­sleur toe hy tus­sen ei­lan­de ge­swem het.

Die o­li­fant her­stel goed.

Bo en in­las: Die Sri Lan­kaan­se vloot red ’n o­li­fant uit die see.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.