Ont­wrig­ting duur voort

Beeld - - Kommentaar - Braam Gro­bler, Cen­tu­ri­on

’n Wy­le ge­le­de het Sol­ly M­si­man­ga, uit­voe­ren­de bur­ge­mees­ter van die Tshwa­ne-me­tro, ge­sê daar sal nie weer blou­lig­bri­ga­des op P­re­to­ria se paaie wees nie.

Don­der­dag, so van 11:40 tot so 12:00 se kant, het twee me­tro­po­li­sie­le­de op mo­tor­fiet­se die ver­keer op so­wel die Oos­te­li­ke Ver­by­pad as die Wit­bank-snel­weg ont­wrig om plek te maak vir ’n string mo­tors.

Nie staats­voer­tuie nie, nee, Ma­me­lo­di Sun­do­wns se luuk­se BMW en ’n string an­der mo­tors reg­deur Sil­ver­ton reg­uit Ma­me­lo­di toe.

Ek was een van die ou­ens wat nie vin­nig ge­noeg pad ge­gee het nie en was by­na in ’n on­ge­luk ter­wyl ’n ver­keers­be­amp­te op my ge­skreeu en be­duie het ek moet pad­gee.

Waar­om word dit toe­ge­laat?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.