SMS’e

Beeld - - Kommentaar - – Lou­is, Pot­chef­stroom – Jak­kals, Al­ber­ton – E. Pe­ters – Jo­hann Fer­rei­ra, M­bom­be­la – Jo­han S­try­dom, Pa­rys – Voor­heen mis­lei­de – Ni­co – Needs – MC – Ma­rin­da Rie­kert – Wil­de Wil­lem – He­ster, P­re­to­ria – Ja­pie S­mit – Cathy S­chut­te – An­tie, Mid­del­burg – Jan –

VDit is al­tyd in­te­res­sant en in­sig­ge­wend om die ru­briek op die mid­del­blad te lees, ook Lin­die Koorts wat skryf oor ras­se­span­ning. Twee goed trek my aan­dag: “... me­kaar die hand reik en re­spek”. Dis mak­li­ker as wat ons dink.

V’n Uit­ste­ken­de brief van Jan Ven­ter. Die mees­te men­se het geen be­nul hoe groot die heel­al is nie. Die mens­dom se be­hept­heid met gods­diens en ons ego laat ons dink ons is die mid­del­punt daar­van.

VWaar­om kry die pu­bliek nie ’n kans om die Gup­tas in le­wen­de ly­we te sien nie? Waar kruip hul­le weg?

VVy­tjie Men­tor se ont­hul­lings oor Zu­ma wat haar glo sek­su­eel teis­ter het be­trek­king. Ek wag in span­ning om die ANC­vrou­e­li­ga se re­ak­sie te hoor. Sal dit ’n da­we­ren­de stil­te wees?

VDie on­der­houd met Da­wie Ja­cobs het be­trek­king: Dit pla baie le­sers dat Da­wie steeds ge­reeld in sy hoe­kie sit en kerm oor die ver­le­de pleks van saam voort­be­weeg, soos on­der­neem in 1994. Ons sou ver­wag dat hy liefs kon­sen­treer op die ab­so­lu­te ge­mors waar­in ons land tans ver­keer.

VDie ver­lig­te Da­kar­va­kan­sie­gan­gers van 1987 pro­tes­teer nie hard ge­noeg in die don­ker moe­ras waar­in ons is nie.

VOp die ANC­kon­fe­ren­sie ’n week ge­le­de is ’n fo­to van Ja­cob Zu­ma en Cy­ril Ra­map­ho­sa ge­neem waar hul­le staan en kraai van die lag. Nou is Cy­ril be­kom­merd oor staat­skaping?

VMar­tin, ek ge­niet jou og­gend­pro­gram oor Ja­ca­ran­da FM, maar kry tog ’n an­der me­de­aan­bie­der. Sy maak dit nie!

VTu­mi Mo­ra­ke is ’n groot aan­wins vir Ja­ca­ran­da FM. Sy is nie net ’n af­ge­ron­de om­roe­per nie, maar haar mooi stem is ook ge­neig om ’n man se hor­mo­ne om te krap.

VEk is bly A­mor Vit­to­ne het weer ’n wer­kie in Nou sal die ar­me vrou weer haar e­lek­tri­si­teits­re­ke­ning kan be­taal.

VDan­kie, And­rea van Vu­ren, vir jou prag­ti­ge skry­we oor An­ne­lie Bo­tes. Stem 100% saam. Sy is heel­te­mal ver­keerd ver­staan. Won­der­li­ke om­gee­mens.

VBou­wer Bosch het be­trek­king: Dis so tra­gies dat ons jeug nog vas­haak by a­part­heid. Geen toe­koms­vi­sie van hom af nie. Soek net pu­bli­si­teit.

VkykNET stel ons A­fri­kaans­spre­ken­des as een­vou­dig voor met die pro­gram­me wat hy op­dis.

VDan­kie vir die Sa­ter­dag­koe­rant se puik lees­stof.

VS­keids­reg­ters speel ’n groot rol in wed­stry­de se uit­slag. Waar­om word hul naam nie by al die Super­wed­stry­de ge­noem wan­neer die span­ne aan­ge­kon­dig word vir die na­week se wed­stry­de nie?

VOns moet op la­er­skool rug­by­span­ne in­deel vol­gens ge­wig en nie ou­der­dom nie. Dit sal vaar­dig­he­de kweek.

VNes Burger O­den­daal op vaart wil kom of ’n ga­pin­kie kry, of op pad doel­lyn toe, dan poot­jie hy hom­self of gly of sy­stap hy so wyd dat hy sy ba­lans ver­loor.

VDan­kie, Jan Brand van Brak­pan. Die SMS’e met “doe’ so voort” is lank­al ’n ir­ri­ta­sie en dan nog: “Gee die man ’n Bell’s” of “so ’n bek moet jêm kry” of “fi­nish en klaar”. As­se­blief!

VEk wil iets oor­kom as men­se hul SMS’e be­gin met “ek het ’n broer­tjie dood”. Van­og­gend was dit weer Jan Brand van Brak­pan. 011 713 9182, 011 713 9000; 012 485 9121, 012 485 9000 nuus@beeld.com.

Martin Be­ster

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.