Hu­ma­nis­me se don­ker kant

Beeld - - By - Van der West­hui­zen was ’n reg­ter in die kon­sti­tu­si­o­ne­le hof.

Is ons hoof­pro­jek nie die ge­sond­heid van ons jong grond­wet­li­ke de­mo­kra­sie nie? Ver­my si­nie­se op­por­tu­nis­me. Los die ar­gu­ment dat ons vir Se­pe­di die­self­de sta­tus gun as wat ons vir A­fri­kaans wil hê.

Kern­fi­si­ka kan nie in hier­die sta­di­um in Se­pe­di aan­ge­bied word nie.

Daar­om is dit by­voor­beeld Tuk­kies se be­leid om Se­pe­di te ont­wik­kel.

Om ver­der uit te wys dat die meer­der­heid A­fri­kaans­spre­ken­des “bruin” is, help vir K­go­si wei­nig.

En die So­we­to-op­stand in 1976 was nie om ’n taal te be­skerm nie, maar teen a­part­heid se bru­ta­le on­der­druk­king.

Die af­dwing van A­fri­kaans was die vonk by die kruit­vat. Hou op dink aan A­fri­kaans se “baie vy­an­de”. Wie is hul­le? Die Swart, Rooi, Geel, of Room­se Ge­vaar?

’n Paar afgetrede suur En­gel­se o­mies rond­om Pie­ter­ma­ritz­burg wat ge­ïr­ri­teerd is as die mu­siek­on­der­wy­ser by spog­sko­le se mu­siek­aan­de A­fri­kaans is?

En­ke­le pre­ten­si­eu­se A­fri­kaan­se in­tel­lek­tu­e­les?

Maak eer­der vrien­de. Wys vir al­mal die heer­lik­heid van A­fri­kaans. Hou op om A­fri­kaans se di­lem­ma as deel van ’n to­ta­le aan­slag teen A­fri­ka­ners, wit men­se en be­ska­wing te sien. Die­ge­ne wat u­ni­ver­si­tei­te se be­leid maak, is nie die­self­de ou­ens wat plaas­moor­de pleeg, staats­geld steel, ly­ke in Jo­han­nes­burg se lyks­huis laat ver­rot; en wit men­se met reg­stel­len­de ak­sie (’n on­der­werp vir ’n an­der dag) be­dui­wel nie.

Die Gup­tas se hoof­doel is nie om A­fri­kaans uit te roei nie. As daar geld te swen­del is uit die red­ding van A­fri­kaans, kaap hul­le dalk nog die “stryd”! Pro­beer me­kaar se goeie be­doe­lings aan­vaar, al ver­skil ons. Kryt me­kaar nie so mak­lik uit as ver­raai­ers, hans­ka­kies en hens­op­pers, ANC-la­keie, of sla­we van po­li­tie­se kor­rekt­heid nie.

My haat­pos het on­langs ge­sê dat “die A­fri­ka­ner” vir e­wig my naam sal ver­ag. Van my po­ging om “die A­fri­ka­ner” te ont­moet, het da­dels ge­kom. Praat, skryf en sing A­fri­kaans – met blye ple­sier, nie net om ’n stel­ling te maak of uit te daag nie. Laas­ge­noem­de is net soms no­dig. Be­vor­der ge­hal­te. Dit is dik­wels moei­lik. Va­li­ant Swart sing: “Die mees­te men­se is maar zef.”

Maar kan ons nie Ra­ka op te­le­vi­sie sien, eer­der as Boer soek ’n vrou nie?

Luis­ter na Da­vid Kra­mer, Koos Kom­buis, Va­li­ant, Lau­ri­ka Rauch se e­wig won­der­li­ke “Man­ne­tjies Roux” en nu­we ta­lent waar­van ek nie weet nie. Oor­weeg om die Hert­zog­prys na­doods aan Koos du P­les­sis toe te ken. Bob Dy­lan het im­mers die No­bel­prys ge­wen. Re­ël ’n kom­pe­ti­sie om die 10 of 100 bes­te A­fri­kaan­se ge­dig­te te vind. Let­ter­kun­di­ges kan by­voor­beeld be­noem en die pu­bliek stem, of an­ders­om.

Ek dink aan Ey­bers se “K­lein bal­la­de”, Marais se “Diep ri­vier”, Van Wyk Louw se “Bal­la­de van die bo­se”, Op­per­man se “Wil­der­nis”, Jon­ker se “Bit­ter­bes­sie dag­breek”, S­mall se “Kô lat ons sing” en B­rey­ten­bach en Krog se werk.

FW Reitz se “Klaas Ge­s­wind en zi­jn paard” ver­dien ’n e­re­plek weens die groot waar­heid daar­in: “Die drank is tog die snaaks­ste goed, dit gee die bang­ste kê­rel moed.”

Die ver­soe­king is daar om die­self­de vir A­fri­kaan­se lied­jies voor te stel, maar . . . wat as B­les of S­te­ve wen? Ag wat, e­ni­ge A­fri­kaans is se­ker be­ter as “P­ret­ty Be­lin­da” in A­me­ri­kaans.

Dalk pro­fe­ties ein­dig my “ge­booie” nie op ’n By­bel­se tien, twaalf, of se­wen­tig maal se­we nie, maar die on­ge­luk­ki­ge der­tien.

Soos an­der ge­booie, kan hul­le eg­ter saam­ge­vat word in een be­grip: Lief­de. Vir on­se taal, naas­tes en Ma­ker. )

Die Suid-A­frkaan­se Kom­mu­nis­tie­se Par­ty (SAKP) is van­dees­week in die nuus. Tot wat­ter ma­te kan die be­slui­te wat hul­le neem en die uit­spra­ke daar Suid-A­fri­ka se toe­koms ver­an­der?

Suid-A­fri­ka is een van die baie min lan­de in die wê­reld wat nog iets soos ’n Kom­mu­nis­tie­se Par­ty het.

Die re­des vir die be­staan van so ’n par­ty lê in die ver­le­de. Maar ver­klaar dit die he­de en toe­koms?

Die i­dee van kom­mu­nis­me het aan­vank­lik goed ge­lyk op pa­pier. “Al­le men­se moet ge­lyk wees.”

Die mees­te po­li­tie­ke stel­sels ge­grond op hier­die i­de­aal het se­dert­dien mis­luk. Die lan­de wat vorms van hier­die i­de­o­lo­gie pro­beer laat werk het in die prak­tyk, moes aan­pas­sings maak om hoe­ge­naamd te oorleef.

Ka­pi­ta­lis­me, daar­en­teen, lyk glad nie goed op pa­pier nie. “El­ke ou vir hom­self.” En tog het dit wê­reld­wyd groot ryk­dom ge­skep en het ons, waar dit ook al toe­ge­laat is om te flo­reer, die be­staan van ’n sta­bie­le, in­ge­lig­te en pro­duk­tie­we mid­del­klas te dan­ke aan die so­ge­naam­de vry­e­mark­stel­sel. Dis die plus­kant. Daar is ook ’n mi­nus­kant, en deel hier­van is ’n pa­ra­doks.

Want die re­de waar­om ka­pi­ta­lis­me van­dag in die moei­lik­heid is, is juis nie om­dat dit nie werk nie, maar om­dat dit te goed werk. Groot suk­ses­ver­ha­le word om­skep in groot mo­no­po­lieë. Dit ver­oor­saak uit­bui­ting, on­ge­lyk­heid en mags­ver­gry­pe, ver­al waar mo­no­po­lieë han­de vat met po­li­tie­ke mags­blok­ke, soos wat on­ge­twy­feld in die in­ter­na­si­o­na­le wa­pen­han­del ge­beur.

Be­ne­wens die be­denk­li­ke ge­hei­me tran­sak­sies in rook­ge­vul­de ka­mers be­dreig die blo­te teen­woor­dig­heid van suk­ses­vol­le ka­pi­ta­lis­me ons na­tuur­li­ke hulp­bron­ne en die kli­maat.

Baie den­kers is dit eens dat die stel­sel van ka­pi­ta­lis­me af­stuur op ’n ge­vaar­li­ke en on­be­ken­de toe­koms. Voor ons lê ’n af­grond waar­heen ons teen ’n stink spoed op pad is. Wat gaan ge­beur wan­neer ma­sjie­ne pro­li­fe­reer (om maar een voor­beeld te noem)? Ek glo nie werk­lik die bog­praat­jies dat slim ro­bot­te gaan oor­vat by die mens­dom nie, ten min­ste nie in hier­die Il­lus­tra­sie: KOOS KOM­BUIS eeu nie – dit ruik da­rem te veel na we­ten­skap­fik­sie.

Maar wan­neer drie­kwart van die pla­neet se be­skik­ba­re va­ka­tu­res ge­vul word deur ou­to­ma­te, gaan dit ’n mas­sie­we werk­loos­heids­pro­bleem ver­oor­saak. Hoe gaan in­kom­ste ge­ge­ne­reer word son­der kon­ven­si­o­ne­le ar­beid? Wat help dit vak­bon­de veg vir die reg­te van wer­kers as die wer­kers nie meer be­staan nie?

As ka­pi­ta­lis­me soos ons dit ken se dae ge­tel is, is kom­mu­nis­me en so­si­a­lis­me eg­ter heel­te­mal laas jaar. Hul dop­pies is lank­al ge­klink.

Om hier­die re­de is dit ui­ters raai­sel­ag­tig dat Suid-A­fri­kaan­se po­li­tie­ke be­we­gings – nie slegs die eens mag­ti­ge ANC nie, maar ook tal­le nu­we ra­di­ka­le groe­pe­rin­ge – steeds aan­ge­trok­ke voel tot va­ri­a­sies van hier­die mis­luk­te en uit­ge­dien­de i­de­o­lo­gieë.

Hoe­kom is hier­die ou­tyd­se fi­lo­so­fieë nog so ge­wild hier by ons?

Dis as­of hier­die men­se se weer­sin teen ka­pi­ta­lis­me en al­les wat daar­mee ge­paard­gaan nie ge­grond is op ob­jek­tie­we waar­ne­mings of ge­wor­tel is in kom­mer oor by­voor­beeld die om­ge­wing nie, maar eer­der ge­dryf word deur die eeue oue hol i­de­a­lis­me van Karl Marx self. Ver­geefs wag ons op ’n nu­we be­we­ging wat ra­di­ka­le en­tre­pre­neur­skap aan­moe­dig pleks van, of in tan­dem met, “ra­di­ka­le trans­for­ma­sie”.

Ek moet er­ken ek kon hier­die fe­no­meen glad nie klein­kry voor­dat ek nie twee boe­ke – Sa­piens: A Brief His­to­ry of Hu­man­kind en Ho­mo Deus: A Brief His­to­ry of To­mor­row – deur die skry­wer Yu­val No­ah Ha­ra­ri on­der die oë ge­kry het nie.

Ha­ra­ri be­skryf ka­pi­ta­lis­me as een van die groot­ste gods­diens­te van ons eeu. Om­dat dit ’n gods­diens is, is ka­pi­ta­lis­me meer as slegs ’n fi­nan­si­ë­le stel­sel; dit ver­teen­woor­dig ’n se­ke­re in­ge­steld­heid op die werk­lik­heid, ’n ge­loof deur kon­sen­sus in se­ke­re mi­tes, en ’n ma­nier van kyk en dink. Ka­pi­ta­lis­me is deel van ’n gro­ter pak­ket wat na lê aan be­grip­pe soos in­di­vi­du­a­lis­me, per­soon­li­ke vry­heid, li­be­ra­lis­me en hu­ma­nis­me. Om die waar­heid te sê, hu­ma­nis­me is die grond­re­ël van hier­die gods­diens. Dit is in der waar­heid gro­ter as ka­pi­ta­lis­me. En soms on­der­myn dit selfs die ka­pi­ta­lis­me op ma­nie­re wat ’n mens nie ver­wag nie.

Vol­gens Ha­ra­ri is daar drie vorms van hu­ma­nis­me: in­di­vi­du­a­lis­tie­se hu­ma­nis­me (ge­ly­ke ge­leent­he­de vir al­mal), so­si­a­le hu­ma­nis­me (al­mal is ge­lyk, fi­nish en klaar) en teg­no­hu­ma­nis­me (die skep van ’n su­per­ras).

Nou toe nou. Hoe­wel ’n mens mak­lik kan glo dat Elon Musk ’n hu­ma­nis is, sou dit dan ook be­te­ken dat A­dolf Hit­ler een was? Ver­stom­mend!

Hier­die in­de­ling deur Ha­ra­ri ver­klaar eg­ter, on­der meer, die ge­wel­di­ge ver­war­ring wat van­dag in Suid-A­fri­ka be­staan oor ’n een­vou­di­ge be­grip soos ’n ge­hei­me stem­ming ty­dens die be­plan­de an­ti-Zu­ma-mo­sie in die par­le­ment.

Vir ie­mand wat glo in in­di­vi­du­a­lis­me is so ’n ge­hei­me stem­ming ’n dood­ge­wo­ne prak­tyk, om­dat dit elk­een kans gee om sy eie ge­we­te te raad­pleeg vol­gens sy eie goed­dun­ke. Vir die so­si­a­le hu­ma­nis, wat die groep stel bo die in­di­vi­du, is dit nie slegs on­ver­staan­baar nie, dit kom neer op ver­raad. Om die waar­heid te sê, die blo­te i­dee is soos hei­ligs­ken­nis.

Wel, nou­dat ek Ha­ra­ri se boe­ke ge­lees het, het ek wel nie meer so­veel hoop dat ons bin­ne­kort van Zu­ma ont­slae gaan raak nie, maar ek ver­staan ten min­ste iets om­trent die don­ker kant van hu­ma­nis­me. Ek be­gryp nou eers hoe­kom dit so moei­lik is vir my as in­di­vi­du­a­lis om de­bat­te te voer; nie net met ul­tra­reg­ses nie, maar ook met ul­tra­link­ses.

En hoe­kom die ge­dag­te van “een­heid” vir ’n or­ga­ni­sa­sie soos die ANC al­tyd be­lang­ri­ker sal wees as by­voor­beeld “doel­tref­fend­heid”.

So­lank men­se hul­self blind staar teen “is­mes” – selfs die tra­di­si­o­neel goeie “is­mes” soos “hu­ma­nis­me” – gaan ons dalk nooit reg­kry om me­kaar reg­tig te ver­staan nie. Want wat vir die een voor die hand lig­gend is, is vir die an­der die dood in die pot . . .

Is dit skaak­mat? Ek hoop nie so nie.

Wie weet, dalk ont­groei ons eie Kom­mu­nis­tie­se Par­ty nog hul eie his­to­rie­se mo­men­tum, en luis­ter uit­ein­de­lik na die stem­me van prag­ma­tis­me eer­der as i­de­o­lo­gie.

Die Hert­zog­prys vir Koos du P­les­sis?

Koos Kom­buis

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.