BY

Beeld - - By -

’n Man huil ter­wyl hy sy dog­ter­tjie na Irak­se spe­si­a­le mag­te dra ty­dens ’n ge­veg in Maart in Mo­soel. Vol­gens Go­ran To­ma­se­vic, die fo­to­graaf, het hul­le tus­sen koe­ëls deur ge­vlug. “Al­bei het ver­skrik­lik ge­skree. Toe die man na­by die Irak­se sol­da­te kom, is hy ge­vra om sy hemp op te lig om te wys hy dra nie bom­me nie. Hy was bui­te hom­self, want hy kon nie bom­me on­der daar­die hemp ver­steek nie.” Hul­le sou na ’n vlug­te­ling­kamp ge­neem word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.