Wen met: Waar is ons?

Beeld - - Jou Dag - Lei­dra­de:

1. Hier­die 6,17 m hoë wa­ter­tenk is om­skep in ’n ta­maai pos­bus. 2. Brie­we wat hier ge­pos word, kry ’n stem­pel met ’n blom­em­bleem op. As jy kan raai waar ons ons be­vind, SMS die ant­woord voor Maan­dag om 12:00 na 35986. Be­gin jou SMS met “Waar”, ge­volg deur jou ant­woord, naam en van. ’n SMS kos R1,50. Een kor­rek­te in­skry­wing bring dié le­ser R100 in die sak.

Wen met: Wie het ge­sê?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.